19/07/2022
* my sussie is verloof *
Being deeply loved by someone gives you strength, while loving someone deeply gives you courage!
I pray that you will deeply love one another so your days will be filled with strength and courage!
As ek na julle 2tjies saam kyk is ek oneindig trots. Ek is trots op hoe mooi julle na mekaar kyk, hoe mooi julle met mekaar praat en hoe julle mekaar ondersteun. Mag julle altyd mekaar se grootste fans wees en mag julle verlowing en huwelik een wees wat atmospheres shift, een wat ‘n voorbeeld stel vir generasies nou en generasies vorentoe! Mag julle verhouding ‘n voorbeeld wees van Jesus se liefde vir ons en mag julle mekaar altyd deur Sy oë sien!
Sussie, om te sê ek is trots op jou en lief vir jou is ‘n understatement. Jou hart en geesdrif is wat ek die meeste admire! Mag jy jou lewe leef in one of pursuit for all that is Holy, pure and beautiful! Ek weet jy sal ‘n amazing vrou wees, want jy is reeds dit as dogter, sussie en vriendin!
Dyllie, thank you for being solid, for loving my sister unconditionally and for being one of the kindest people I know!
Pas mekaar mooi op en bly altyd so lief vir mekaar 💜💜💜
Remember the best part of life’s journey is who you get to spend it with 💜
Love yousss lots x