Volle Evangelie Kerk Kabega

Volle Evangelie Kerk Kabega Church

06/09/2026

Erediens - Dr Lemmer Du Plessis

📅 Geseënde Geleenthede – Hou hierdie datums oop!✨ 6 September – Dr Lemmer du Plessis, FGC Kabega Park om 09h00🌸 13 Septe...
03/09/2026

📅 Geseënde Geleenthede – Hou hierdie datums oop!

✨ 6 September – Dr Lemmer du Plessis, FGC Kabega Park om 09h00
🌸 13 September – Sondagskool Lente Dag Fondsinsamelingsverkope direk na die diens
🚶‍♀️ 3 Oktober – Walk 4 Jesus, FGC Algoa Park – ons begin om 09h00
🙏 10 Oktober – Prayer Drive‑Thru / Community Outreach (09h00 – 12h00)
🥁 24 Oktober – Every Beat Gospel Musiek‑aand, FGC Kabega Park begin om 18h00
📣 Alle inligting is ook beskikbaar op die individuele advertensies

💛 Saam vier ons geloof, hoop en liefde!

Liefde
Pastoor Theo en Amanda

30/08/2026

Die Fondasie vs. Verskillende Oortuigings - Pastoor Theo du Toit

16/08/2026

Gees van die waarheid - Pastoor Jaggie van Niekerk

Uitnodiging – Spesiale bediening met Dr Lemmer du PlessisOns nooi jou hartlik uit na ’n spesiale diens waar Dr Lemmer du...
12/08/2026

Uitnodiging – Spesiale bediening met Dr Lemmer du Plessis

Ons nooi jou hartlik uit na ’n spesiale diens waar Dr Lemmer du Plessis ons gaan bedien.

📅 Datum: Sondag, 6 September
🕒 Tyd: 09:00
📍 Venue: Volle Evangelie Kerk Kabega Park

Kom beleef ’n kragtige tyd van Woord en Gees, en bring gerus familie en vriende saam.

Pastoor Theo en Amanda

09/08/2026

🌸 Regional FGC/VEK Eastern Cape Vrouedag 2026 🌸

Wat ’n geseënde dag was dit om as Volle Evangelie Kerk Kabega Park deel te kon wees van ons Regional EC Vrouedag! 💕

Alhoewel ons die venue kon voorsien, het elke item wat gebring is, elke bediening en elke woord ons harte diep geraak en gestig. 🙏✨

’n Spesiale dankie aan Pastoor Leone vir ’n kragtige en geseënde boodskap wat ons elkeen aangeraak en bemoedig het.

Ons wil ook vandag sê: Pastoor Lindie Crail, ons waardeer jou! ❤️ Ons waardeer jou vir wie jy is, vir dit wat jy beteken en vir die voorbeeld wat jy vir ons as vroue stel. Jou lewe en bediening is ’n inspirasie, en ons is dankbaar vir jou.

Dankie aan elke vrou wat deel was van hierdie besondere dag. Ons het saamgekom, saam geluister, saam gelag, saam geleer en is weer nuut versterk vir die pad vorentoe. 🌷

Voorwaar ’n dag vol genade, liefde en seën. Aan God al die eer! 🙌❤️


fans

Hi dames 💕, Net ter herinnering. Saterdag se Ooskaap Vollies Vrouedag by ons gemeente om 10h00. Dit gaan geseend wees. K...
06/08/2026

Hi dames 💕,
Net ter herinnering. Saterdag se Ooskaap Vollies Vrouedag by ons gemeente om 10h00. Dit gaan geseend wees. Kom met 'n verwagting. Bring asb 'n bordjie eetgoed saam asb geen cupcakes of muffins 🫶

Big shout out to my newest top fans! 💎 Gerhard Swart, Shevon Dyer Fouche, Pat Pretorius, Christa Cox, Bernice Jonas, Jes...
29/07/2026

Big shout out to my newest top fans! 💎 Gerhard Swart, Shevon Dyer Fouche, Pat Pretorius, Christa Cox, Bernice Jonas, Jess Beaurain

Drop a comment to welcome them to our community,

21/07/2026

Hi almal, hierdie is die terugvoering wat ek gekry het rakende Sondag oggend se boodskap wat ons nie kan laai of aflaai nie.

Op Sondag 19 Julie 2026 het Facebook en Instagram wêreldwyd ’n groot tegniese probleem gehad wat veroorsaak het dat live streams nie uitgesaai het nie en dat mense ná die tyd nie toegang kon kry tot die opnames nie. Die fout het veral die webweergawe geraak, waar gebruikers ’n boodskap gekry het: “Account Temporarily Unavailable.” Die probleem is teen laatoggend opgelos.

📌 Wat het presies gebeur?
Globale onderbreking: Facebook, Instagram en Messenger het op 19 Julie 2026 vanaf ongeveer 09:30 SAST begin foutiewe diens lewer.

Webweergawe: Die grootste probleem was op rekenaar-blaaiers. Gebruikers kon nie live streams kyk of later teruggaan na die opnames nie.

Foutboodskap: “Your account is currently unavailable due to a site issue. We expect this to be resolved shortly.”

Mobiele apps: Die Facebook- en Instagram-apps op fone het gedeeltelik gewerk, maar met stadige laai en geen toegang tot nuwe inhoud.

Meta se ander dienste: Business Suite en Ads Manager was ook aflyn. WhatsApp is nie geraak nie.

⏱️ Tydlyn van die probleem
09:30 – Eerste foutverslae op Downdetector.

10:00 – Duisende verslae elke 15 minute; live streams en inhoud was onbeskikbaar.

11:00+ – Verslae het begin afneem; diens is geleidelik herstel.

Teen die middag – Facebook en Instagram was weer normaal beskikbaar.

⚠️ Waarom kon jy nie live streams kyk nie?
Die onderbreking het die streaming-funksie direk geraak, wat beteken dat geen nuwe live video’s uitgesaai is nie.

Opnames van live streams was ook ontoeganklik, omdat die fout die hele inhoudbediener via web geraak het.

Dit was ’n infrastruktuurprobleem by Meta, nie ’n fout aan individuele rekeninge of toestelle nie.

🎯 Wat beteken dit vir jou?
As jy Sondag probeer het om ’n kerkdiens of ander live stream te kyk, het jy waarskynlik net die foutboodskap gesien.

Die probleem was tydelik en wêreldwyd, so dit was nie net in Suid-Afrika nie.

Alle funksies is later herstel, maar opnames van streams wat tydens die onderbreking plaasgevind het, kan verlore wees.

fans

Address

C/O Ritchie And Van Der Stel Street
Port Elizabeth
6000

Opening Hours

Wednesday 19:00 - 20:30
Sunday 09:00 - 11:00
18:00 - 20:00

Telephone

+27827196842

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Volle Evangelie Kerk Kabega posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Volle Evangelie Kerk Kabega:

Shortcuts

Share