Logos Gemeente PE

Logos Gemeente PE Dienstye:

So. Oggenddiens - 9:00
Sondagskool - 10:00
Aanddiens -18:00

LOGOS Gemeente PE is ‘n onafhanklike, evangeliese gemeente, wat die suiwer gereformeerde leer, en as sodanig die 5 Solas, onverskrokke verkondig. Skakel gerus in om regstreeks te luister op Sondae om 10:00 (erediens) en u kan ons Bybelstudies om 18:00 volg op ons potgooi op Podbean, Spotify of Apple music (https://feed.podbean.com/logosgemeentepe/feed.xml).

31/03/2026
Ons eredienste sal voortaan op YouTube uitgesaai word.
28/09/2025

Ons eredienste sal voortaan op YouTube uitgesaai word.

Share your videos with friends, family and the world

24/04/2025

Ragel se dood (Gen 35:16-29)

Vandag is nog 'n dag van uitsonderlike kerklike betekenis - SOLA NETWERK is amptelik gestig. Die voorsitters van die ker...
12/11/2024

Vandag is nog 'n dag van uitsonderlike kerklike betekenis - SOLA NETWERK is amptelik gestig.
Die voorsitters van die kerkrade van onderskeidelik Tafelberg Gemeente en Logos Gemeente PE het – nadat die kerkrade die totstandkoming van Sola Netwerk goedgekeur het - die Netwerk amptelik skriftelik gestig!
Sola Netwerk is nie 'n (nuwe) kerk nie. Dit is 'n nasionale netwerk van onafhanklike Afrikaanssprekende gemeentes van gereformeerde belydenis wat ten doel het om mekaar onderling te ondersteun en met mekaar saam te werk wat bepaalde bedieningsaspekte betref.
Aanlyngeriewe sal binnekort in die lewe geroep word waarop meer detail verskaf sal word. Daarna sal ander gemeentes genooi word om deel van die Netwerk te word.
Mag die Here Sola Netwerk seën en gebruik tot Sy eer.

Almal welkom, oud en jonk. Praktiese, Bybelse raad om jou huwelik op te kikker. Deel die uitnodiging wyd en syd!
29/10/2024

Almal welkom, oud en jonk. Praktiese, Bybelse raad om jou huwelik op te kikker. Deel die uitnodiging wyd en syd!

Address

Port Elizabeth

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Logos Gemeente PE posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Logos Gemeente PE:

Share