Radie's get together group p e

Radie's get together group p e Bymekaar kom groepie.

09/10/2020

Come and join our get together group free entrance dress casual we have a quest on the 28th Oct 10h45 for 11h00 please phone radie for more info 073 264 1032.
English / Afrikaans so welkom
Kom geniet saam die 28ste Okt ontbyt heerlik warm goeie geselskap skakel radie 0732641032

22/04/2020

ONS groep
As ons vry is om te beweeg kom ons Verseker bymekaar 8 Mei dieselfde plek en tyd bymekaar groete radie

14/04/2020

Dankie Andre en al ons vriende as dinge normaal sien ons graag 8 Mei 2020
Skakel radie as jy meer wil weet 073-264-1032

12/04/2020

Ons is n groepie ons kom bymekaar een keer per maand getroude pare enkel mense welkom ontbyt met n gas st Frances hospice westveiw village 1ste Laan Newton park 8h45 vir 9h00 : R30 / R50 ontmoet great mense dierbare mense hulpvaardige mense.mens mense.dit is ons groepie kom verseker 8 Mei 2020.prys van R 30/ R 50
Onmoet ou vriende maak nuwe vriende ruimte baie omgewing vriendelik kom verseker met bure famielie vriende kuiergaste ja bring saam.ons verteenwoordig nie n sekere kerk of genootskap nie ons almal gelowige mense daarom kom ons bymekaar en wil uitryk na ons naaste.Ons wil as n groep gaan fliek n Erediens by woon as groep alles saam doen ons opgewonde oor navrae.skakel ons vertel graag.toegang gratis drag gemaklik
Praat gerus met my radie vertel jou baie graag.Ons vertrou dat ons vrylik kan beweeg en in groepie saam te wees saam te doen skakel enigetyd 0732641032.😀stoor die nommer Sommer nou op jou sell.groetnes geniet n mooi tyd gesond bly radie

Address

Port Elizabeth

Telephone

+27732641032

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Radie's get together group p e posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share