Vredelus Rooted Youth & Kids - Polokwane

Vredelus Rooted Youth & Kids - Polokwane Knowing Christ and making Christ known.

Wat 'n aand! , baie geluk met die maak van die beste braaibroodjie! ons wag nog om te sien of julle braaibroodjies dalk ...
14/03/2025

Wat 'n aand! , baie geluk met die maak van die beste braaibroodjie!

ons wag nog om te sien of julle braaibroodjies dalk so lekker soos ons s'n is...😜

In 2024 was daar een "epic" braai, een aand waar die braaibroodjie-wenner vir 'n hele jaar gekies is...maar daai wenner ...
24/02/2025

In 2024 was daar een "epic" braai, een aand waar die braaibroodjie-wenner vir 'n hele jaar gekies is...maar daai wenner is nie meer hier nie!

Kom maak jou braaibroodjie saam met ons dié Vrydag by Vredelus en wys ons; jy kan braai, maar kan jy broodjie?

Die wag is verby en SHOOTS is terug!🌱Ons is opgewonde om weer saam met jou te kuier, sien jou Vrydag!🫶
24/02/2025

Die wag is verby en SHOOTS is terug!🌱

Ons is opgewonde om weer saam met jou te kuier, sien jou Vrydag!🫶

Wat 'n jaar was 2024 nie! Ons sien uit na nog meer avonture saam, mooi herinneringe en 'n lewe in Jesus!
16/01/2025

Wat 'n jaar was 2024 nie! Ons sien uit na nog meer avonture saam, mooi herinneringe en 'n lewe in Jesus!

Ons het in die afgelope paar maande fantastiese avonture saam gehad en great herinneringe gemaak met Shoots. Dankie aan ...
01/11/2024

Ons het in die afgelope paar maande fantastiese avonture saam gehad en great herinneringe gemaak met Shoots. Dankie aan julle wat dit saam met ons experience het en ons maak weer so!

Die eerste "Chill"-sessie is môre by Vredelus! Sien jou daar!
23/08/2024

Die eerste "Chill"-sessie is môre by Vredelus! Sien jou daar!

Dit is Limpopo streekskonferensie! Ons sien uit om dié naweek, 23-25 Augustus by Vredelus bymekaar te kom en die Here te...
23/08/2024

Dit is Limpopo streekskonferensie! Ons sien uit om dié naweek, 23-25 Augustus by Vredelus bymekaar te kom en die Here te aanbid! Hier is die program vir al die Jeug aktiwiteite en meer besonderhede oor die dienste. Ons sien uit om jou hier te hê!

Join ons vir 'n movie night hierdie Vrydag! Selfde plek, selfde tyd, maar ander tipe awesome!
11/07/2024

Join ons vir 'n movie night hierdie Vrydag! Selfde plek, selfde tyd, maar ander tipe awesome!

Join ons vir Shoots by Vredelus, dié Vrydag! RSVP op WhatsApp of in ons Insta dm's. Sien jou daar!
07/05/2024

Join ons vir Shoots by Vredelus, dié Vrydag! RSVP op WhatsApp of in ons Insta dm's. Sien jou daar!

20/04/2024

Address

Polokwane

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vredelus Rooted Youth & Kids - Polokwane posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Vredelus Rooted Youth & Kids - Polokwane:

Share