Labori Oud Studente Bond

Labori Oud Studente Bond Labori Oud Studente Bond is 'n bladsy vir alle oud Labori en Handelskool Leerlinge.

Inligting oor die Oud Studente Bond, sal op gereelde basis op die bladsy gepos word.

17/01/2025

Hoërskool Labori in die Paarl het hul beste matriekslaagsyfer van die afgelope drie jaar gevier en spog met 'n 98,1%. Hiérdie syfers is 'n 4,1% verhoging van 2023 en 'n 0,4% verhoging van 2022 (97,7%) se slaagsyfer.

🔗 LEES MEER HIER: https://shorturl.at/k5X8S

Ons neem finaal afskeid van mnr Batt volgende week. Hier is jou laaste kans om dankie te sê/staaltjie te vertel. Vul asb...
19/11/2024

Ons neem finaal afskeid van mnr Batt volgende week. Hier is jou laaste kans om dankie te sê/staaltjie te vertel. Vul asb jou boodskap in op die vorm. Ons gaan als uitprint en bind.

As jy ‘n afskeidsboodskap of staaltjie het wat jy wil vertel, vul asb die volgende in.

14 Augustus - Interskole Spuraand by Pasadena Spur. Alle ouers en oud-skoliere is welkom.
29/07/2024

14 Augustus - Interskole Spuraand by Pasadena Spur. Alle ouers en oud-skoliere is welkom.

01/02/2024
Kom ondersteun ons leerders deur jou kar te laat was vanoggend tussen 08:00-12:00 by Bethel Sportgronde!
27/01/2024

Kom ondersteun ons leerders deur jou kar te laat was vanoggend tussen 08:00-12:00 by Bethel Sportgronde!

Kom ondersteun ons leerder môre deur jou kar te laat was by Bethel sportgronde!
26/01/2024

Kom ondersteun ons leerder môre deur jou kar te laat was by Bethel sportgronde!

Kom ondersteun ons leerders Saterdagoggend tussen 08:00-12:00. Kom was jou kar by Bethel sportgronde!
25/01/2024

Kom ondersteun ons leerders Saterdagoggend tussen 08:00-12:00. Kom was jou kar by Bethel sportgronde!

Address

Gimnasium Straat
Paarl
7646

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Labori Oud Studente Bond posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Labori Oud Studente Bond:

Share