GCI Schoemanshoek

GCI Schoemanshoek Die amptelike blad van GCI SCHOEMANSHOEK 🙏⛪️🌻

05/06/2026

Goeie Dag Almal🙏

Ons wil net u Aandagtig maak van ons Dominoes wat môre weer sal plaasvind by die Kerk. Elke huisgesin wat deel is van Grace Kerk : R120 en n twee strepies. Daar sal ook weer verversings verkoop word.

Die breër gemeenskap is ook meer as welkom om aan die sluit by more se verrigtinge en saam met ons die dag te kom geniet🎉.

03/03/2026

Gelukkige Verjaarsdag aan sus Machelle Stander🎉🎉🎉🎉Mag goedheid en guns op u nuwe lewensjaar wees❤️ en mag u n mooi dag verder he.❤️

Address

Oudtshoorn

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GCI Schoemanshoek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share