Ewald Schmidt

Ewald Schmidt Bediening in NG Kerk Nylstroom-Oos gemeente

Johannes 6 Inleiding Kersfees gaan oor familie. Dit gaan oor geskenke. Dit gaan oor lekker eet. En as jy al hierdie ding...
25/12/2022

Johannes 6 Inleiding Kersfees gaan oor familie. Dit gaan oor geskenke. Dit gaan oor lekker eet. En as jy al hierdie dinge vandag beleef, is jy werklik gelukkig. Daar is ook mense wat nie hierdie dinge vandag beleef nie. Daar is mense wat vandag eensaam is. Daar is mense wat nie vandag ‘n geskenk gaan kry nie. Daar is mense wat nie vandag kos het om te eet nie....

Johannes 6 Inleiding Kersfees gaan oor familie. Dit gaan oor geskenke. Dit gaan oor lekker eet. En as jy al hierdie dinge vandag beleef, is jy werklik gelukkig. Daar is ook mense wat nie hierdie di…

1 Petrus 2:11-17 13 Maart 2022- Ds Ewald Schmidt Inleiding Die Here is goed vir ons! Ons sien dit in die pragtige gesigg...
14/03/2022

1 Petrus 2:11-17 13 Maart 2022- Ds Ewald Schmidt Inleiding Die Here is goed vir ons! Ons sien dit in die pragtige gesiggie van Armand en Emmerencia se babatjie. Ons hoor dit in die getuienis van Shane. En ons beleef dit selfs Maandag langs die oop graf van tannie Esta Jones. Van ons geboorte, tot by ons dood, en vir die res van die ewigheid beleef ons: God is goed!...

1 Petrus 2:11-17 13 Maart 2022- Ds Ewald Schmidt Inleiding Die Here is goed vir ons! Ons sien dit in die pragtige gesiggie van Armand en Emmerencia se babatjie. Ons hoor dit in die getuienis van Sh…

Donderdag 3 Maart 2022 Dag 365! van Nicky Gumbel se 2021 Leesrooster PSALMS 150 DIE OPENBARING 22 NEHEMIA 13 'n Jong dam...
03/03/2022

Donderdag 3 Maart 2022 Dag 365! van Nicky Gumbel se 2021 Leesrooster PSALMS 150 DIE OPENBARING 22 NEHEMIA 13 'n Jong dame het by geleentheid vir Nicky gevra: Hoe gaan dit in die hemel wees? Hoe gaan ons hemelse liggame lyk? Sal ons in staat wees om te vlieg? Gaan ons geslagsloos wees? Sal ons die Tuin van Eden kan sien?...

Donderdag 3 Maart 2022 Dag 365! van Nicky Gumbel se 2021 Leesrooster PSALMS 150DIE OPENBARING 22NEHEMIA 13 ‘n Jong dame het by geleentheid vir Nicky gevra: Hoe gaan dit in die hemel wees? Hoe…

Woensdag 2 Maart 2022 Dag 364- Nicky Gumbel se 2021 Leesrooster SPREUKE 31:21-31 OPENBARING 21 NEHEMÍA 11:22-36 NEHEMÍA ...
02/03/2022

Woensdag 2 Maart 2022 Dag 364- Nicky Gumbel se 2021 Leesrooster SPREUKE 31:21-31 OPENBARING 21 NEHEMÍA 11:22-36 NEHEMÍA 12 Nicky vertel dat hy dikwels baie emosioneel raak op troues. Toe hy sy peetdogter se troue as die leraarbevestig het, het trane oor sy wange geloop. Sy groot vriend, haar pa, het in sy toespraak na die tyd gesê wanneer jy jou dogter so in die kerk na haar bruidegom toe afstap, dan verwag jy dat die leraar 'n rots gaan wees, maar hy het die leraar in 'n toestand daar aangetref......

Woensdag 2 Maart 2022 Dag 364- Nicky Gumbel se 2021 Leesrooster SPREUKE 31:21-31OPENBARING 21NEHEMÍA 11:22-36NEHEMÍA 12 Nicky vertel dat hy dikwels baie emosioneel raak op troues. Toe hy sy peetdog…

Dinsdag 1 Maart 2022 Dag 363: Nicky Gumbel se 2021 Leesrooster PSALMS 149 DIE OPENBARING 20 NEHEMIA 9:38 NEHEMIA 10 NEHE...
28/02/2022

Dinsdag 1 Maart 2022 Dag 363: Nicky Gumbel se 2021 Leesrooster PSALMS 149 DIE OPENBARING 20 NEHEMIA 9:38 NEHEMIA 10 NEHEMIA 11:1-21 Koningin Elizabeth II van Groot Brittanje het haar troon in 1952 bestyg. By haar kroning as die koningin in die Westminster Abbey is sy 'n Bybel oorhandig, daarna gesalf en gekroon deur die Aartsbiskop van Canterbury. Haar Diamantjubileum was 'n nasionale fees wat die 60e jaar van haar regering gevier het....

Dinsdag 1 Maart 2022 Dag 363: Nicky Gumbel se 2021 Leesrooster PSALMS 149DIE OPENBARING 20NEHEMIA 9:38NEHEMIA 10NEHEMIA 11:1-21 Koningin Elizabeth II van Groot Brittanje het haar troon in 1952 best…

Maandag 27 Februarie 2022 Dag 362: Nicky Gumbel se 2021 Leesrooster PSALMS 148:7-14 DIE OPENBARING 19:11-21 NEHEMIA 9:1-...
28/02/2022

Maandag 27 Februarie 2022 Dag 362: Nicky Gumbel se 2021 Leesrooster PSALMS 148:7-14 DIE OPENBARING 19:11-21 NEHEMIA 9:1-37 Nicky vertel: toe sy dogter getroud is, het hy haar in die kerk se gang na die kansel toe begelei. Voor die kerk, voor hulle familie en vriende, het sy en haar man eksklusiewe lojaliteit aan mekaar belowe. Hulle het 'n verbond van liefde gesluit....

Maandag 27 Februarie 2022 Dag 362: Nicky Gumbel se 2021 Leesrooster PSALMS 148:7-14DIE OPENBARING 19:11-21NEHEMIA 9:1-37 Nicky vertel: toe sy dogter getroud is, het hy haar in die kerk se gang na d…

1 Petrus 2:1-3 27 Februarie 2022- Ds Ewald Schmidt Inleiding Nightbirde is verlede Sondag dood. Sy was die deelnemer aan...
27/02/2022

1 Petrus 2:1-3 27 Februarie 2022- Ds Ewald Schmidt Inleiding Nightbirde is verlede Sondag dood. Sy was die deelnemer aan America’s Got Talent wat deelgeneem het terwyl sy net ‘n 2% kans op oorlewing gehad het weens kanker. Sy het gesê: “’n Mens kan nie wag tot alles in jou lewe reg is voor jy kies om gelukkig te wees nie.” Gaan kyk gerus weer op Youtube na haar goueknoppie lied “It’s okay”....

1 Petrus 2:1-3 27 Februarie 2022- Ds Ewald Schmidt Inleiding Nightbirde is verlede Sondag dood. Sy was die deelnemer aan America’s Got Talent wat deelgeneem het terwyl sy net ‘n 2% kans op oorlewin…

Saterdag 26 Februarie 2021 Dag 361: Nicky Gumbel se 2021 Leesrooster PSALMS 148:1-6 DIE OPENBARING 18:17-24 DIE OPENBARI...
26/02/2022

Saterdag 26 Februarie 2021 Dag 361: Nicky Gumbel se 2021 Leesrooster PSALMS 148:1-6 DIE OPENBARING 18:17-24 DIE OPENBARING 19:1-10 NEHEMIA 7:4-73 NEHEMIA 8 Oor 50 miljoen kykers het al die youtube insetsel gekyk van kopers in 'n inkopiesentrum wat 'n groot verrassing gekry het toe hulle middagete geëet het. Een meisie, wat besig was om haar middagete te eet, staan skielik op....

Saterdag 26 Februarie 2021 Dag 361: Nicky Gumbel se 2021 Leesrooster PSALMS 148:1-6DIE OPENBARING 18:17-24DIE OPENBARING 19:1-10NEHEMIA 7:4-73NEHEMIA 8 Oor 50 miljoen kykers het al die youtube inse…

Vrydag 25 Februarie 2022 Dag 360: Nicky Gumbel se 2021 Leesrooster SPREUKE 31:10-20 DIE OPENBARING 18:1-17 NEHEMIA 5 NEH...
25/02/2022

Vrydag 25 Februarie 2022 Dag 360: Nicky Gumbel se 2021 Leesrooster SPREUKE 31:10-20 DIE OPENBARING 18:1-17 NEHEMIA 5 NEHEMIA 6 NEHEMIA 7:1-3 In die perfekte wêreld sou ek hierdie soos Nicky op 26 Desember 2021 reggehad het... Die dag na Kersfees voel die meeste van ons so effens bankrot. Maar dit gaan nie net rondom Kersfeestyd so nie. Die meeste van ons moet ons geldsake elke dag van ons lewe reg bestuur om deur te kom....

Vrydag 25 Februarie 2022 Dag 360: Nicky Gumbel se 2021 Leesrooster SPREUKE 31:10-20DIE OPENBARING 18:1-17NEHEMIA 5NEHEMIA 6NEHEMIA 7:1-3 In die perfekte wêreld sou ek hierdie soos Nicky op 26 Desem…

Donderdag 24 Februarie 2022 Dag 359: Nicky Gumbel se 2021 Leesrooster. PSALMS 147:12-20 DIE OPENBARING 17 NEHEMIA 3 NEHE...
24/02/2022

Donderdag 24 Februarie 2022 Dag 359: Nicky Gumbel se 2021 Leesrooster. PSALMS 147:12-20 DIE OPENBARING 17 NEHEMIA 3 NEHEMIA 4 Soos julle kan sien, moes ons verlede jaar 25 Desember hier gewees het! 🙂 Nicky het C.S. Lewis aangehaal wat gesê het dat Kersfees die sentrale gebeurtenis in die geskiedenis van die aarde was, die een ding waaroor die hele verhaal van die geskiedenis oor gegaan het....

Donderdag 24 Februarie 2022 Dag 359: Nicky Gumbel se 2021 Leesrooster. PSALMS 147:12-20DIE OPENBARING 17NEHEMIA 3NEHEMIA 4 Soos julle kan sien, moes ons verlede jaar 25 Desember hier gewees het! :-…

Woensdag 23 Februarie 2022 Dag 358: Nicky Gumbel se 2021 Leesrooster PSALMS 147:1-11 DIE OPENBARING 16 NEHEMIA 1 NEHEMIA...
23/02/2022

Woensdag 23 Februarie 2022 Dag 358: Nicky Gumbel se 2021 Leesrooster PSALMS 147:1-11 DIE OPENBARING 16 NEHEMIA 1 NEHEMIA 2 In Charles Dickens se beroemde "A Christmas Carol" is die hoofkarakter, Ebenezer Scrooge 'n gemene, selfsugtige, gierige ou sakeman wat sy verlede, hede en toekoms gewys word. Hy kom uiteindelik tot inkeer, en begin om met vrygewigheid na die mense rondom hom uit te reik....

Woensdag 23 Februarie 2022 Dag 358: Nicky Gumbel se 2021 Leesrooster PSALMS 147:1-11DIE OPENBARING 16NEHEMIA 1NEHEMIA 2 In Charles Dickens se beroemde “A Christmas Carol” is die hoofkar…

Dinsdag 22 Februarie 2022 Dag 357: Nicky Gumbel se 2021 Leesrooster PSALMS 146 DIE OPENBARING 14:14-20 DIE OPENBARING 15...
22/02/2022

Dinsdag 22 Februarie 2022 Dag 357: Nicky Gumbel se 2021 Leesrooster PSALMS 146 DIE OPENBARING 14:14-20 DIE OPENBARING 15 ESRA 10 In Julie 1999 het Ralph Crathorne voor Nicky se gemeente getuig oor sy 8 jarige dogtertjie, Sasha, se dood na breinkanker. Nicky onthou so goed hoe hy Sasha in die hospitaal besoek het. Onderweg soontoe het hy gebid dat die Here hom sou lei oor wat om te sê....

Dinsdag 22 Februarie 2022 Dag 357: Nicky Gumbel se 2021 Leesrooster PSALMS 146DIE OPENBARING 14:14-20DIE OPENBARING 15ESRA 10 In Julie 1999 het Ralph Crathorne voor Nicky se gemeente getuig oor sy …

Address

Magazijnstraat 26
Nylstroom

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ewald Schmidt posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Ewald Schmidt:

Share