Motivation by Lodian

Motivation by Lodian The Messenger of God 🌍
Suid Afrika
Wes Kaap
Mosselbaai,Groot Brakrivier β€οΈπŸ›πŸŒ

10/07/2026

MAG DIE HERE SY DOEL BEREIK OP HIERDIE PAGE β€οΈπŸ™ŒπŸ₯Ί

26/06/2026

Die lam van die Here is altyd daar πŸ™Œβ€οΈπŸ₯Ή

Follow hierdie page soos jy kyk vir meer motivation πŸ’ͺ

09/10/2025

Vanaand praat die Here met n jongman β€οΈπŸ›

Jy voel so seergemaak Jy voel so afgekraak jy het al tou opgegee maar die Here stuur vanaand een van Sy diensknegte om vir jou te herinner daar is nog aan die einde van hierdie tonnel as jou las te swaar is gee dit vanaand vir ons Pappa Jesus β€οΈπŸ›

Motivation by Lodian
Ellodian Botha
The Messenger of God β€οΈπŸ›πŸ™ŒπŸΌ

09/10/2025

Die bybel sΓͺ

Daar sal n dag kom wat die Here vir jou ook sal seΓ«n πŸ™ŒπŸΌDie Here sΓͺ vanaand vir iemand sit jou Geloof in My want Ek die Here jou God gaan vir jou iets nuuts doen πŸ™ŒπŸΌ

Wie is reg vir sy seΓ«n uit die hemel β€οΈπŸ›

Motivation by Lodian
Follow and Like for more word by Ellodian

02/05/2025

Wees versugtig vir wie jy in jou kring toelaat πŸ™ŒπŸ»β€οΈβ€πŸ©Ή

02/05/2025

Wees jy net geanker in jou Geloof kind van God ❀️✝️

02/05/2025

Glo in jouself moenie opgee nie ❀️

Address

Groot Brakrivier Viooltjie Straat
Mosselbaai
3816

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Motivation by Lodian posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category