Elke dag saam met Jesus DIE BOEK

Elke dag saam met Jesus DIE BOEK ‘n Praktiese gids wat jou kind help om verhouding met Jesus te ontdek en Christen kernbeginsels vas te lê.

13/12/2022
Wat 'n voorreg om hierdie boek vir KIDSKAMPERS te kon uitdeel by ons GRATIS KIDSKAMP in Pretoria 🤩🤩 dankie aan elkeen wa...
13/12/2022

Wat 'n voorreg om hierdie boek vir KIDSKAMPERS te kon uitdeel by ons GRATIS KIDSKAMP in Pretoria 🤩🤩 dankie aan elkeen wat finansies gesaai het in hierdie koninkryk seën projek!

19/11/2022

Ons kort R22000 om hierdie Desember vakansie vir die kinders op ons GRATIS KIDSKAMP die boek GRATIS te kan uitdeel.

Sal jy saam my staan ASB?
Bankbesonderhede is in die comments

Die beste geskenk wat jy vir 'n kind kan gee is om aan hom te modelleer hoe om 'n persoonlike verhouding met Jesus te hê...
02/11/2022

Die beste geskenk wat jy vir 'n kind kan gee is om aan hom te modelleer hoe om 'n persoonlike verhouding met Jesus te hê. Dit laat my hart oorborrel van vreugde om hierdie boeke GRATIS in kinders se hande te kan sit. Binnekort is ons land anders - want hierdie kinders word more se leiers!

Wat 'n voorreg om hierdie fenominale boek vir kinderkampers GRATIS te kan gee! Dankie aan elkeen se finansiële bydrae en...
02/11/2022

Wat 'n voorreg om hierdie fenominale boek vir kinderkampers GRATIS te kan gee! Dankie aan elkeen se finansiële bydrae en inkoop in die droom om lewende verhouding saam met Jesus in elke huis te bring. SAAM VERANDER ONS ONS LAND

X3DE Kidskamp 🎉

Ons Kampers het die mooiste '' Elke dag saam met Jesus boek'' gekry om by die huis te geniet! 💗

https://lewah.co.za/die-boek-elke-dag-saam-met-jesus/

https://lewah.co.za/every-day-with-jesus-the-book/

25 - 27 Junie 2022
Pretoria

www.x3dejeug.co.za

Elke dag saam met Jesus available to buy online at  We offer fast, reliable delivery to your door.
11/07/2022

Elke dag saam met Jesus available to buy online at We offer fast, reliable delivery to your door.

Elke dag saam met Jesus available to buy online at takealot.com. Many ways to pay. Eligible for Cash on Delivery. Hassle-Free Exchanges & Returns for 30 Days. 6-Month Limited Warranty. We offer fast, reliable delivery to your door.

05/05/2022
‘n Praktiese gids wat jou kind help om verhouding met Jesus te ontdek en  Christen  kernbeginsels  vas te lê.
03/05/2022

‘n Praktiese gids wat jou kind help om verhouding met Jesus te ontdek en Christen kernbeginsels vas te lê.

03/05/2022
03/05/2022

Die beste geskenk wat jy vir ‘n kind kan gee is leiding tot ‘n intieme, persoonlike verhouding met Jesus. Dit is makliker gesê as gedaan! As ouer, grootouer of iemand met ‘n hart vir kinders, is dit verseker ‘n uitdagende taak om konsepte aan Laerskool kinders te verduidelik soos die Heilige Gees, wat die gawes is, hoe om God se stem te hoor en wat my skeppingsdoel is. Hierdie boek is jou praktiese gids wat dit maklik en pret maak! Kom leer en groei saam.

https://youtu.be/TLOLvNfidSc
03/05/2022

https://youtu.be/TLOLvNfidSc

Die beste geskenk wat jy vir 'n kind kan gee is leiding tot 'n intieme persoonlike verhouding met Jesus.Kom ons verander ons land en ons wêreld een kind op '...

- Hettie  Brittz:Skrywer,  spreker  en  stigter  van  Evergreen Parentingen Tall Trees Temperament Profiele"Chanell maak...
03/05/2022

- Hettie Brittz:
Skrywer, spreker en stigter van Evergreen Parenting
en Tall Trees Temperament Profiele

"Chanell maak met hierdie boek ons en ons kinders se lewens ryker. Sy maak die avontuur van Christenwees so prakties dat ons dit kan voel, ruik, hoor, sien en proe. Ek beveel hierdie uiters praktiese boek met my hele hart aan!"

Address

Mossel Bay

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elke dag saam met Jesus DIE BOEK posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Elke dag saam met Jesus DIE BOEK:

Share