NG Kerk Middelburg-Suid

NG Kerk Middelburg-Suid 'n Gemeente van die NG kerk in Middelburg-Mpumalanga.

05/06/2026
05/06/2026

-Suid

Afkondigings vir Sondag 7 Junie 2026 ✝️
05/06/2026

Afkondigings vir Sondag 7 Junie 2026 ✝️

Bid saam met ons hierdie week vir die belangrikheid van geestelike leiding!
01/06/2026

Bid saam met ons hierdie week vir die belangrikheid van geestelike leiding!

29/05/2026
Afkondigings vir Sondag 31 Mei 2026 ✝️
29/05/2026

Afkondigings vir Sondag 31 Mei 2026 ✝️

Hierdie jaar is dit die 75ste bestaansjaar van NG Kerk Middelburg-Suid, en ons gaan dit behoorlik vier. Genadejare vol s...
26/05/2026

Hierdie jaar is dit die 75ste bestaansjaar van NG Kerk Middelburg-Suid, en ons gaan dit behoorlik vier. Genadejare vol seën, groei en vooruitgang. Ons het reeds afgeskop met ons Bybeluitskryf-marathon, en die boeke kom flink terug. Verder in die jaar wag nog opwindende geleenthede waarna ons met verwagting uitsien. 'n Baie kosbare tydlyn wat die stigting van ons gemeente uitbeeld, is te sien in die portaal van ons saal. Maak gerus 'n draai daar om die uitstalling van nader te beskou.

Sondag 24 Mei hou ons Pinksterfeesnagmaal met 'n heerlike broodbreekgeleentheid daarna. Ons gebruik die nagmaal saam as ...
25/05/2026

Sondag 24 Mei hou ons Pinksterfeesnagmaal met 'n heerlike broodbreekgeleentheid daarna. Ons gebruik die nagmaal saam as geloofsfamilie en spandeer tyd saam, soos Jesus ons geleer het.

Ons vier Pinkster 2026!!Van 17-20 Mei het Ds Francois Retief van Pretoria vir ons 'n spesiale Pinksterweek aangebied met...
25/05/2026

Ons vier Pinkster 2026!!
Van 17-20 Mei het Ds Francois Retief van Pretoria vir ons 'n spesiale Pinksterweek aangebied met temas soos: Die Heilige Gees help ons om te glo, Hy stuur ons met die krag van sy Gees, Hy gee ons 'n belydenis - 'n duur belydenis, Hy nooi ons in sy binnekring in en Hy gee aan ons 'n bediening vir 2026.
En as bonus het die tieners en laerskoolkinders hulle eie pinkster gehad!

Address

Samora Machel Middelburg
Middelburg

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 23:30
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 07:00 - 12:00

Telephone

+27132433765

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Middelburg-Suid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Middelburg-Suid:

Share