APK Meyerton

APK Meyerton Afrikaanse Protestantse Kerk Meyerton

Ons kontak besonderhede is opgedateer en by die kerk beskikbaar ✉️
25/01/2024

Ons kontak besonderhede is opgedateer en by die kerk beskikbaar ✉️

Bring jou vleis tande🍖 en al jou mense👨‍👩‍👧‍👦 na APK Meyerton se biltong aand!!Bespreek jou plekkie en kom kuier saam🎊💃🕺
24/01/2024

Bring jou vleis tande🍖 en al jou mense👨‍👩‍👧‍👦 na APK Meyerton se biltong aand!!
Bespreek jou plekkie en kom kuier saam🎊💃🕺

Kom geniet die oggend saam met ons
27/08/2023

Kom geniet die oggend saam met ons

Opstandings sondag ✝️
09/04/2023

Opstandings sondag ✝️

Valentyns ete word gehou op 24 Februarie 2023. Ons gaan heerlike hoender, groente en gegeurde rys maak. Dan gaan daar oo...
12/02/2023

Valentyns ete word gehou op 24 Februarie 2023. Ons gaan heerlike hoender, groente en gegeurde rys maak. Dan gaan daar ook 'n lekker nagereg wees. Ete word by die Kerk aangebied.

Voorspoedige 2023
01/01/2023

Voorspoedige 2023

Die jaar is verby. Kerk het 'n Chinese braai gehou om 'n moeilike jaar mee af te sluit. Almal het heerlik gekuier en geë...
21/12/2022

Die jaar is verby. Kerk het 'n Chinese braai gehou om 'n moeilike jaar mee af te sluit. Almal het heerlik gekuier en geëet.

Kerssangdiens 2022. Cantando@Delta-koor het voor gesing op dié aand. Wat 'n belewenis. Almal in die kerk het heerlik saa...
22/11/2022

Kerssangdiens 2022. Cantando@Delta-koor het voor gesing op dié aand. Wat 'n belewenis. Almal in die kerk het heerlik saam gesing. Goeie begin vir die Kersseisoen.

Senior Burgers is met ontbyt bederf deur Tanya. Lekker geëet en gekuier.
22/11/2022

Senior Burgers is met ontbyt bederf deur Tanya. Lekker geëet en gekuier.

Pannekoek aand gehou in die Kerk saal. Lekker gekuier en baie pannekoek geëet.
14/11/2022

Pannekoek aand gehou in die Kerk saal. Lekker gekuier en baie pannekoek geëet.

13/11/2022
APK Meyertonhou noteraai aand. Daar is nog slegs 'n paar tafels beskikbaar, kom geniet die aand saam met ons en help ons...
14/03/2022

APK Meyerton
hou noteraai aand. Daar is nog slegs 'n paar tafels beskikbaar, kom geniet die aand saam met ons en help ons om geldjie vir ons kerk in te samel.

Address

Junius Street
Meyerton
1960

Opening Hours

08:30 - 10:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when APK Meyerton posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to APK Meyerton:

Share