06/04/2025
Baie geluk Diekie met die bevestiging as Diaken.
APK Marken Kerkraad 2025
“Wees altydeur bly.
Bid sonder ophou.
Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.”
1 Thes. 5:16-18