VEK. Volle Evangelie Kerk Palm beach, kzn - Ligkruis Gemeente

VEK. Volle Evangelie Kerk Palm beach, kzn - Ligkruis Gemeente Plek van aanbidding..

Sondag oggend... 10.00 vm
aand ... 17.30 nm
Woendag biduur .. 9.00 vm
Donderdag bybel studie 17.30 nm

VEK Palmbeach nooi u een en almal uit,na ons Sondag oggend en Aand dienste,  Sondag 29 Nov 10vm...kom wees deel van n ge...
27/11/2020

VEK Palmbeach nooi u een en almal uit,na ons Sondag oggend en Aand dienste, Sondag 29 Nov 10vm...kom wees deel van n gemeente vol van die liefde van Jesus. Alle denominasies welkom....onthou, JESUS LIEF JOU...

Hier is  n vriendelike uitnodiging van VEK Palm beach na ons nagmaal diens, bring n vriend / in   saam na die liefdevoll...
28/10/2020

Hier is n vriendelike uitnodiging van VEK Palm beach na ons nagmaal diens, bring n vriend / in saam na die liefdevolle gemeente op die Suidkus...kom ervaar die liefde van Jesus..Sondag 1 Nov 2020 om 10vm..⛪😇🙏🙏

VEK Palmbeach nooi u een en almal uit na ons erediens hierdie Sondag 18 Okt 2020...alle denominasies welkom,  ook die wa...
13/10/2020

VEK Palmbeach nooi u een en almal uit na ons erediens hierdie
Sondag 18 Okt 2020...alle denominasies welkom, ook die wat nog gesluit is weens covid ook baie welkom...Jesus liefde en seen...🥰😇🙏🙏🙏🙏

Bikers church....Sondag  11. Okt om 10vm . Almal welkom, alle bikers welkom...VEK gebou in Palm beach..Bikers Kapelaan W...
09/10/2020

Bikers church....Sondag 11. Okt om 10vm . Almal welkom, alle bikers welkom...VEK gebou in Palm beach..Bikers Kapelaan Willa Cilliers..😇🏍🏍🥰🙏🙏..

Wees gegroet in die mooi naam van Jesus, ons nooi u een en almal uit na ons diens Sondag die 20ste Sept om 10 vm...VEK P...
17/09/2020

Wees gegroet in die mooi naam van Jesus, ons nooi u een en almal uit na ons diens Sondag die 20ste Sept om 10 vm...VEK Palmbeach na die kerk vol van die liefde van Jesus...alle denominasies welkom....Shalom.

Sondag 13 Sept 10vm erediens VEK Palmbeach  almal welkom..kontak Past Corina 0824641250 / 0824966554.
11/09/2020

Sondag 13 Sept 10vm erediens VEK Palmbeach almal welkom..kontak Past Corina 0824641250 / 0824966554.

Address

229 Boulevard St
Margate
4276

Opening Hours

10:00 - 11:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VEK. Volle Evangelie Kerk Palm beach, kzn - Ligkruis Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share