NGK Kraaifontein noord KiX

NGK Kraaifontein noord KiX Hier kan ons kinders tot en met graad 7 elke week n bybelstorie en aktiwiteit ontvang in die gemak van die huis. I thought of a plan.

We no longer meet on a Friday afternoon, my ❤️ is very sad about this. I heard there are many buddies who now have to stay at their homes because of Covid 19, who cannot go to their aftercare, play school or even school. I thought a bit and decided to make this page especially for those buddies. Now you can stay home and still receive your Kix lesson and do your activity.

01/04/2021

N A G M A A L
Hier is ‘n lekker geselsblokkie vir kinders oor die nagmaal.

Vertaal met toestemming vanaf Together at Home - Church Resources (www.tath.co.uk)

29/03/2021

'n Vertaling van Saddleback Kids se storie van Paasfees (Jesus se offer).

Indien jy wil deel word van hierdie beweging, kontak Margo.Mammas en Pappas ook welkom
06/03/2021

Indien jy wil deel word van hierdie beweging, kontak Margo.
Mammas en Pappas ook welkom

Josua, die nuwe leier: Leier van aksieJosua was ʼn leier wat op die Here en Sy beloftes vertrou hetKyk biedjie die video ...
20/11/2020

Josua, die nuwe leier: Leier van aksie
Josua was ʼn leier wat op die Here en Sy beloftes vertrou het
Kyk biedjie die video hier:

Vra vir Mamma om vir jou die boekmerk te print, kleur dit in en sit dit in jou Bybel.
20/11/2020

Vra vir Mamma om vir jou die boekmerk te print, kleur dit in en sit dit in jou Bybel.

Josua, die nuwe leier: Leier van aksieJosua was ʼn leier wat op die Here en Sy beloftes vertrou hetKom ons kyk biedjie di...
20/11/2020

Josua, die nuwe leier: Leier van aksie
Josua was ʼn leier wat op die Here en Sy beloftes vertrou het
Kom ons kyk biedjie die video:

13/11/2020

K E R S F E E S | Wyse Manne

Ontdek die verhaal van die wyse manne met hierdie jaar se Kersfees ontmoeting van Kix Kinderbediening.

As jy nog kan onthou hoe om 'n 'kwakkie' te vou, is hierdie een vir jou! 😜

Laai dit hier af:
https://kixkinders.co.za/wp-content/uploads/2020/10/Kix-Kersfees-2020.pdf

Ken julle die 10 gebooie? Weet julle wat gebeur het dat die Here die 10 gebooie vir ons gestuur het? Kyk biedjie na die ...
06/11/2020

Ken julle die 10 gebooie? Weet julle wat gebeur het dat die Here die 10 gebooie vir ons gestuur het?
Kyk biedjie na die video
https://youtu.be/opJDN_DDL8I

Kan jy jou voorstel hoe dit moet lyk as die see in 2 deel? Toe Moses die Israelite uit Egipte gelei het het net so 'n wo...
02/10/2020

Kan jy jou voorstel hoe dit moet lyk as die see in 2 deel? Toe Moses die Israelite uit Egipte gelei het het net so 'n wonderwerk gebeur, kyk biedjie hier:
https://youtu.be/-H8hKBH2WZ8
Hier is ook 'n prentjie van moses wat die mense deur die see ly, kleur dit in, knip op die soliede lyn en vou op die stippel lyn.

Die 10 plaeKan julle, julle indink hoe dit moet voel om paddas oral te he, tot in jou kos, of steekvliee of sprinkane? D...
27/09/2020

Die 10 plae
Kan julle, julle indink hoe dit moet voel om paddas oral te he, tot in jou kos, of steekvliee of sprinkane? Dit was deel van die 10 plae.
God het Sy volk so lief, dus elkeen van ons
ook en dat Hy tot “extreme measures” sal gaan om ons te help
Kyk biedjie na die youtube video hier: https://youtu.be/MiDFB0fkXV8
Hier is ook 'n aktiwiteit vir julle om te doen. Ek sal netto vir julle 'n video opsit van hoe om die 10 plae boekie te vou.

MosesChildren realize that God gives all of us instructions in His Word. In today's lesson we will be learning about Mos...
04/09/2020

Moses
Children realize that God gives all of us instructions in His Word.
In today's lesson we will be learning about Moses, and that he learned about God gives us all instructions on what to do.
https://youtu.be/shP9vDsTiFY
You can also read Exodus 1 - 3:10

Address

Roux Street
Kraaifontein
7570

Telephone

+27219883384

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NGK Kraaifontein noord KiX posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share