03/05/2022
Teologiese Bybel Kampus is geregistreer en geakrediteer deur Team Impact Bible College/University
Graag wil ons u die geleentheid bied om uself te bekwaam vir die bediening. Indien u nie bediening toe wil gaan nie, kan u uself geestelik verryk met hierdie bekostigbare kurses wat u ook maandliks kan afbetaal en u kan die kurses aanlyn doen.
Kurses is beskikbaar vanaf sertifikaat tot Doktorale graad. Hosea 4: 6
Indien u belangstel kan u my kontak by 0731893933 of epos [email protected]