Veld Warriors Manne Bediening

Veld Warriors Manne Bediening Ons hart is Jesus en Sy Koningkryk! Om manne hulle indentiteit en priesterskap te laat leef deur Hom.

18/11/2025
Welkom op ons blad! Jy is so welkom!MISSIEOm manne van alle ouderdomme dissipels te maak en hul te laat vrug dra en wys ...
16/11/2025

Welkom op ons blad! Jy is so welkom!

MISSIE
Om manne van alle ouderdomme dissipels te maak en hul te laat vrug dra en wys as ware volgelinge van Jesus. Om hulle hulle outoriteit as man, pa, oupa ens te laat verstaan en te leef. Om te ontwiklel in die priesters rol waarna God elkeen roep. To restore the fathers identity

VISSIE
Om as bedienning suksesvol te wees in bogenoemde missie en om te groei van krag tot krag met 100de dalk meer te bereik en effektief die koninkryk deur middel van manne wat God met alles dien uit te brei.

Die 6de Desember 2025 is nie net nog 'n dag nie maar die BEGIN van 'n MAGTIGE HERLEWING in manne se lewens!! 🔥 Jonk en o...
16/11/2025

Die 6de Desember 2025 is nie net nog 'n dag nie maar die BEGIN van 'n MAGTIGE HERLEWING in manne se lewens!! 🔥 Jonk en oud!

Ons wil jou, jou beste vriend, jou pa en elke man in jou lewe daar hê! Ons verwag groot dinge en ons sien uit om God te sien werk en lewens verander

Onthou ons braai na die tyd saam (bring jou eie vleis en drink goed)

Ons sien uit om JOU daar te sien!

Address

Gauteng
Johannesburg
1505

Telephone

+27835716357

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Veld Warriors Manne Bediening posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share