AGS / AFM Lofstad

AGS / AFM Lofstad Where there are people you'll find the AFM!! AGS Lofstad Gemeente is 'n Christelike Kerk waar die liefde van Jesus uitgeleef word!!

19/09/2023
Ons hier by Lofstad wens u ‘n geseënde Christusfees.
26/12/2022

Ons hier by Lofstad wens u ‘n geseënde Christusfees.

11/12/2022
Vandag het Lofstad-gemeente behoorlik fees gevier! Dit was ‘n heerlike Somerkersfees-viering, met elke gedekte sitplek v...
11/12/2022

Vandag het Lofstad-gemeente behoorlik fees gevier! Dit was ‘n heerlike Somerkersfees-viering, met elke gedekte sitplek volgepak. Die Sondagskool het vir ons ‘n mooi program gelewer, geskenkies is uitgedeel, ons het mekaar waardeer en die samesyn was uit die boonste rakke. Al wat ek kan sê Lofstad Leef deur die genade van die Allerhoogste en al die toegewyde rolspelers!

Address

Abercorn Straat
Johannesburg
2092

Opening Hours

09:00 - 23:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS / AFM Lofstad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share