Humansdorp Oos NG Gemeente

Humansdorp Oos NG Gemeente Humansdorp Oos NG Kerk. Gemeente vir die Gemeenskap.

22/05/2026
*PINKSTERTYD EREDIENSTE*Pinksterreeks 17-20 Mei om 18:00 (Humansdorp)Tema: "Vier seisoene, een Gees" - Dss Dolf en Ankia...
18/05/2026

*PINKSTERTYD EREDIENSTE*

Pinksterreeks 17-20 Mei om 18:00 (Humansdorp)
Tema: "Vier seisoene, een Gees" - Dss Dolf en Ankia du Plooy

Pinksterreeks 18-21 Mei om 10:00 (St Francisbaai)
Tema: "Vier seisoene, een Gees" - teologiese student, Chris Badenhorst (onder toesig)

Ons sien uit na elke oomblik saam! 🔥🪽

Lede van ons GETUIENISBEDIENING het hierdie week die SPCA Humansdorp besoek met komberse, kos en liefde van die gemeente...
16/05/2026

Lede van ons GETUIENISBEDIENING het hierdie week die SPCA Humansdorp besoek met komberse, kos en liefde van die gemeente! So ’n besoek is ’n wonderlike eerste stap, maar die nood vir diere in Kouga is baie groot.

HOE KAN JY HELP?
*Neem ’n kat of hond aan
*Word ’n vrywilliger wat stap met die honde of tyd spandeer met die katte
*Borg ’n "kennel" teen R100 per maand of R1 000 per jaar
*Neem skenkings van kat- en hondekos, komberse, truitjies vir klein hondjies of selfs peuselhappies vir perde, bokke en donkies.
*Bid vir die personeel en diere wat by hierdie organisasie be

Hou ook in die toekoms ons FB-blad en gemeente afkondigings dop om te sien watter honde en katte beskikbaar is vir aanneming.

Hemelvaart is nie vir ons as gelowiges 'n hartseer herdenking nie, maar die opgewonde afwagting dat Jesus weer sal terug...
13/05/2026

Hemelvaart is nie vir ons as gelowiges 'n hartseer herdenking nie, maar die opgewonde afwagting dat Jesus weer sal terug kom!

Die Tema vir Pinkstertyd 2026Vier seisoene, Een Gees. Volg ons Facebook blad vir dienstye en meer.
12/05/2026

Die Tema vir Pinkstertyd 2026
Vier seisoene, Een Gees.

Volg ons Facebook blad vir dienstye en meer.

In Johannes lees ons hoe Jesus Sy dissipels se voete was, wat 'n besonderse spesiale gebaar en oomblik moes dit nie gewe...
11/05/2026

In Johannes lees ons hoe Jesus Sy dissipels se voete was, wat 'n besonderse spesiale gebaar en oomblik moes dit nie gewees het nie!

#

05/05/2026
13/04/2026

Address

Hoek Van Du Plessis/Siebert Straat
Humansdorp
6300

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 13:00

Telephone

+27422952151

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Humansdorp Oos NG Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Humansdorp Oos NG Gemeente:

Share