NG Universiteitsoord

NG Universiteitsoord Jy is welkom, net soos jy is! Alle inligting: https://linktr.ee/universiteitsoord

BEHOORT & BEWEEG
Dienstye: 09:30 / 19:00

By NG Universiteitsoord skep ons ’n ruimte vir aanbidding, groei en betekenisvolle verhoudings – jou huis weg van die huis.

πŸͺ©πŸŽ§ SILENT DISCO!!! 🎧πŸͺ©As jy al ooit wou dans sonder om te weet of jy die lirieke reg sing… hierdie is jou kans πŸ˜ŒπŸ’ƒKom kies...
21/05/2026

πŸͺ©πŸŽ§ SILENT DISCO!!! 🎧πŸͺ©

As jy al ooit wou dans sonder om te weet of jy die lirieke reg sing… hierdie is jou kans πŸ˜ŒπŸ’ƒ
Kom kies jou kanaal op die dansvloer en judge jou vriende se musiekkeuses in stilte 🀫

πŸ“ Hier by Unioord in die Hub
πŸ—“οΈ 21 Mei
⏰ Vanaf 19:00
πŸ‘€ Almal is welkom!

Bring jou vibes, jou dansmoves (of gebrek daaraan) en daai een vriend wat altyd β€œnet gaan kyk” πŸ‘

πŸ”₯πŸ₯” HOT POTATO GESPREKKE πŸ₯”πŸ”₯Dinsdae om 19:00 in die HubπŸ“… 26 Mei – Week 3: Mental Health🧠 Dis okay om nie okay te wees nie ...
20/05/2026

πŸ”₯πŸ₯” HOT POTATO GESPREKKE πŸ₯”πŸ”₯
Dinsdae om 19:00 in die Hub
πŸ“… 26 Mei – Week 3: Mental Health

🧠 Dis okay om nie okay te wees nie β€” kom praat daaroor.

Waaroor twyfel en wonder jy as dit by geloof en die lewe kom?
Kom vind so bietjie antwoorde oor "hot potato" vrae in die leweπŸ₯”
πŸ₯”Bring 'n vriend of twee saam wat jy d**k van hierdie gesprekke moet hoor.

18/05/2026
18/05/2026

Pinkster 2026

JAKARANDA KINDERHUIS UITREIKKom wees Jesus se hande en voete volgende Saterdag 23 Mei en wees deel van die verskil. Ons ...
13/05/2026

JAKARANDA KINDERHUIS UITREIK

Kom wees Jesus se hande en voete volgende Saterdag 23 Mei en wees deel van die verskil.
Ons gaan volleyball speel, pannekoek bak en saam die kindertjies van huis 3 speel.

Enige donasies insluitend haarprodukte is welkom!
Vir meer inligting: Join die WhatsApp groep - https://chat.whatsapp.com/HsLjhwMKOAfBDdqdpfHuMX
Behoort & Beweeg

Van Gogh se Samaritaan: ’n Skildery wat praatMet Pinkster ontdek ons saam hoe God deur meer as net woorde praat β€” selfs ...
08/05/2026

Van Gogh se Samaritaan: ’n Skildery wat praat

Met Pinkster ontdek ons saam hoe God deur meer as net woorde praat β€” selfs deur kuns. Ons kyk na die storie van die Barmhartige Samaritaan op ’n nuwe manier.

πŸ“ NG Universiteitsoord
πŸ—“οΈ18 - 24 Mei 2026

HEMELVAARTDIENS Ons nooi jou hartlik uit na ’n gesamentlike Hemelvaartdiens waar gelowiges uit verskillende gemeentes sa...
07/05/2026

HEMELVAARTDIENS

Ons nooi jou hartlik uit na ’n gesamentlike Hemelvaartdiens waar gelowiges uit verskillende gemeentes saamkom om Jesus se hemelvaart te vier.

πŸ—“ Datum: 14 Mei
πŸ•– Tyd: 19:00
πŸ“ Plek: NG Universiteitsoord

Kom vier saam met ons in eenheid as liggaam van Christus. Hierdie diens is oop vir almal – Hervormdes, Gereformeerdes, Presbiteriane, NG Kerk en enige ander gemeentes.

Kom ervaar ’n aand van aanbidding, Woordbediening, sakramente en gemeenskap oor gemeentegrense heen.

πŸ”₯πŸ₯” HOT POTATO GESPREKKE πŸ₯”πŸ”₯Dinsdag (19:00) in die HubπŸ“… 12 Mei – Week 2: Is jy verslaaf aan iets?πŸ₯”...hoe breek jy los?Brin...
06/05/2026

πŸ”₯πŸ₯” HOT POTATO GESPREKKE πŸ₯”πŸ”₯
Dinsdag (19:00) in die Hub

πŸ“… 12 Mei – Week 2: Is jy verslaaf aan iets?
πŸ₯”...hoe breek jy los?

Bring jou vrae, jou opinies, en dalk ’n vriend wat ook hou van ’n goeie gesprek!

πŸ”₯πŸ₯” HOT POTATO GESPREKKE πŸ₯”πŸ”₯Dinsdag om 19:00 in die HubπŸ“… 5 Mei – Week 1: Intiem voor die huwelik?πŸ‘€ Kom ons skil die lae af...
30/04/2026

πŸ”₯πŸ₯” HOT POTATO GESPREKKE πŸ₯”πŸ”₯
Dinsdag om 19:00 in die Hub

πŸ“… 5 Mei – Week 1: Intiem voor die huwelik?
πŸ‘€ Kom ons skil die lae af en praat eerlik…

Ons praat oor die goed waaroor mense gewoonlik
stilbly β€” maar jy hoef nie 😌
Geen oordeel nie. Net eerlike gesprekke, goeie vibes
en dalk ’n paar β€œaha!” oomblikke.

πŸ₯”Bring 'n vriend of twee saam wat jy d**k van hierdie gesprekke moet hoor.

Jesus is Koning. Nou en altyd. Pinkster & hemelvaart 2026
24/04/2026

Jesus is Koning. Nou en altyd.

Pinkster & hemelvaart 2026

🌿 HOUERS VOL HOOP – Winterprojek 2026 β„οΈπŸ“… April - 24  MeiDis weer tyd om saam hoop te pak vir hierdie winter! πŸ’›πŸ›’ Bring j...
22/04/2026

🌿 HOUERS VOL HOOP – Winterprojek 2026 ❄️
πŸ“… April - 24 Mei

Dis weer tyd om saam hoop te pak vir hierdie winter! πŸ’›

πŸ›’ Bring jou deel:
🍚 Rys
πŸ₯£ Sopmengsel (soup mix)
🌱 Lensies
πŸ₯© Beesvleisaftreksel (stock)
🍲Soppoeier

🀲 Ander skenkings is ook welkom:
β˜• Skoon, leΓ« koffiebottels (Jacobs / NescafΓ© werk goed)
πŸ§₯ Komberse & klere

✨ Kom ons maak saam ’n verskil – elke klein bydrae help om iemand se winter warmer te maak.

πŸ’¬ Saam kan ons HOOP deel!

Address

105 Duxbury Road & Herold St
Hatfield
0083

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 15:00
Sunday 09:00 - 20:30

Telephone

+27664080909

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Universiteitsoord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Universiteitsoord:

Share