No Limits Gesinskerk

No Limits Gesinskerk No Limits gesinskerk
FNB
Rek Nr: 62692793237
Tak: Lambton
Kode: 250655

Goeie Middag No Limits FamilieSien hier onder ons beweeging vir die Week. Geseënde Week Julle!
06/09/2026

Goeie Middag No Limits Familie

Sien hier onder ons beweeging vir die Week.

Geseënde Week Julle!

06/09/2026

WIL JY DIE WOORD VAN GOD DIEPER LEER KEN?

Hier is ’n klein voorsmakie uit een van ons Bybelskool-lesse. 🙏🔥

Die Bybel is soveel meer as net woorde op papier. Hoe meer ons die Woord bestudeer, hoe meer leer ons God ken, verstaan ons Sy wil en groei ons in ons geloof.

Ons wil jou uitnooi om deel te word van ons Bybelskool en saam met ons die Woord van God dieper te ontdek.

✨ Groei in kennis.
✨ Groei in geloof.
✨ Groei in jou verhouding met God.
✨ Leer hoe om die Woord in jou daaglikse lewe toe te pas.

Jy hoef nie alles van die Bybel te weet om te begin nie — jy moet net bereid wees om te leer!

📖 “U woord is ’n lamp vir my voet en ’n lig vir my pad.”
— Psalm 119:105

🔥 Kom leer. Kom groei. Kom ontdek die Woord saam met ons!

Stuur vir ons ’n boodskap indien jy meer inligting oor die Bybelskool wil hê.

06/09/2026

Sukses is wanneer Jesus Christus jou naam in die boek van die lewe skryf!

🌧️ Vandag reën dit maar God bly nogsteeds goed.🙏🔥Dis koud. Dis nat. Die weer sê dalk: “Bly vandag maar by die huis…”Maar...
06/09/2026

🌧️ Vandag reën dit maar God bly nogsteeds goed.🙏🔥

Dis koud. Dis nat. Die weer sê dalk: “Bly vandag maar by die huis…”

Maar jou hart moet sê: “Ek gaan God se huis toe!”❤️

Ons kom nie kerk toe omdat die weer goed is nie.
Ons kom omdat God goed is!

Ons het soveel om voor dankie te sê. Vir Sy genade. Vir Sy beskerming. Vir Sy liefde. Vir nog ’n dag. Vir nog ’n geleentheid om Hom te aanbid. 🙌

Moenie dat ’n bietjie reën jou keer om jou dankbaarheid aan God te kom wys nie.

☔ Laat die reën buite val —
🔥 maar laat die vuur van God binne jou brand!

10:00 — No Limits Gesinskerk

Kom ons vul God se huis en gee Hom die eer wat Hom toekom!

Die weer bepaal nie ons aanbidding nie.
God bepaal ons aanbidding!

❤️ Ons sien jou vandag in die huis van die Here!

Nagmaal n besondere geleentheid Jesus het ons deur die graf gevat ons loof Hom daarvoor.

Goeie More Familie Kom wees deel more. Geseënde dag almal
04/09/2026

Goeie More Familie

Kom wees deel more. Geseënde dag almal

SUKSES IS NIE WAT DIE WÊRELD SÊ JY HET BEREIK NIE…Sukses is wanneer God jou naam in die Boek van die Lewe geskryf het! ✝...
03/09/2026

SUKSES IS NIE WAT DIE WÊRELD SÊ JY HET BEREIK NIE…

Sukses is wanneer God jou naam in die Boek van die Lewe geskryf het! ✝️

Die belangrikste vraag is nie: “Hoe suksesvol is ek?” nie…
maar: “Is my naam geskryf?”

Want dáárop meet ons ware sukses.

“Maar wees eerder bly dat julle name in die hemele opgeskryf is.”— Lukas 10:20

Kom Sondag hoor hierdie belangrike en lewensveranderende boodskap.

Maak seker jou naam is geskryf!
Moenie die ewigheid aan sukses in hierdie wêreld verruil nie.

👉 Sondag 10:00 | No Limits Gesinskerk Elspark.

Sien uit om jou te sien.

Kom met n groot verwagting 🙏

🔥 YOUNG LIFE – WORSHIP DIENS! 🔥Jongmense, hierdie Vrydagaand kom ons bymekaar met een doel – om Jesus te aanbid! 🙌🔥Kom s...
02/09/2026

🔥 YOUNG LIFE – WORSHIP DIENS! 🔥

Jongmense, hierdie Vrydagaand kom ons bymekaar met een doel – om Jesus te aanbid! 🙌🔥

Kom soos jy is, bring jou vriende saam en kom beleef ’n aand van Worship, geloof en saamwees in God se teenwoordigheid. ❤️‍🔥

📅 4 September 2026
⏰ 18h00 – 19h00
👥 Ouderdom: 13–21 jaar
📍 85 Kingfisher Laan, Elspark
➡️ Ingang by Francolin
🎶 Tema: WORSHIP DIENS

Moenie dit misloop nie! Nooi jou vriende en kom wees deel van Young Life! 🙌
Ons sien JOU daar! 🔥

01/09/2026
No Limits Gesinskerk Huisgodsdiens !!📖 Tema: GOD DIE SLUIER LIGKom wees vanaand saam met ons deel van Huisgodsdiens en o...
01/09/2026

No Limits Gesinskerk Huisgodsdiens !!

📖 Tema: GOD DIE SLUIER LIG

Kom wees vanaand saam met ons deel van Huisgodsdiens en ontdek wat gebeur wanneer God Homself aan ons openbaar en ons nader roep.

📅 1 September 2026
⏰ 19h00
🔴 LIVE op ons Facebook-blad

Nooi iemand, deel die uitsending en kom wees deel van ons familie! 🙏

Goeie More Familie. Sien hier onder ons beweeging van die week. Kom wees deel. Geseënde week almal.
31/08/2026

Goeie More Familie.

Sien hier onder ons beweeging van die week.

Kom wees deel. Geseënde week almal.

Address

85 Kingfisher Avenue Elspark
Germiston
1428

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when No Limits Gesinskerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to No Limits Gesinskerk:

Shortcuts

Share