Fochville Wintermark

Fochville Wintermark Jaarlikse Fochville Wintermark, aangebied deur die Gereformeerde Kerk Buffeldoorns.

Baie geluk aan al ons Sterkman Kompetisie wenners!!🏆🏆
01/06/2026

Baie geluk aan al ons Sterkman Kompetisie wenners!!🏆🏆

21/05/2026
Sien julle amper!
19/05/2026

Sien julle amper!

‼️🥩LAASTE KANS VIR BESTELLINGS!!!!🥩‼️Moenie uitmis nie!Voltooi die aanlyn vorm indien u vleis wil bestel by ons Winterma...
14/05/2026

‼️🥩LAASTE KANS VIR BESTELLINGS!!!!🥩‼️

Moenie uitmis nie!

Voltooi die aanlyn vorm indien u vleis wil bestel by ons Wintermark 29 Mei 2026. Bestellings sluit 15 Mei 2026

Volg die skakel: https://forms.gle/PqbM421bfgdewgUV9

Maak asb. seker u "submit" aan die einde van die vorm om te verseker die bestelling word geplaas.

Neem asseblief kennis: Indien u nie binne 24 uur ’n bevestigingsboodskap vanaf 066 213 2188 ontvang nie, is u bestelling nie suksesvol geplaas nie. Indien u ná 24 uur steeds geen boodskap ontvang het nie, kontak asseblief vir Lorette. Baie dankie.

‼️LAASTE WEEK VIR BESTELLINGS!!!!‼️Voltooi die aanlyn vorm indien u vleis wil bestel by ons Wintermark 29 Mei 2026. *Bes...
12/05/2026

‼️LAASTE WEEK VIR BESTELLINGS!!!!‼️

Voltooi die aanlyn vorm indien u vleis wil bestel by ons Wintermark 29 Mei 2026. *Bestellings sluit 15 Mei 2026*

Volg die skakel: https://forms.gle/PqbM421bfgdewgUV9

Maak asb. seker u "submit" aan die einde van die vorm om te verseker die bestelling word geplaas.

Neem asseblief kennis: Indien u nie binne 24 uur ’n bevestigingsboodskap vanaf 066 213 2188 ontvang nie, is u bestelling nie suksesvol geplaas nie. Indien u ná 24 uur steeds geen boodskap ontvang het nie, kontak asseblief vir Lorette. Baie dankie.

29/04/2026

Voltooi die aanlyn vorm indien u vleis wil bestel by ons Wintermark 29 Mei 2026. Bestellings sluit 15 Mei 2026

Volg die skakel: https://forms.gle/PqbM421bfgdewgUV9

Maak asb. seker u "submit" aan die einde van die vorm om te verseker die bestelling word geplaas.

Neem asseblief kennis: Indien u nie binne 24 uur ’n bevestigingsboodskap vanaf 066 213 2188 ontvang nie, is u bestelling nie suksesvol geplaas nie. Indien u ná 24 uur steeds geen boodskap ontvang het nie, kontak asseblief vir Lorette. Baie dankie.

22/04/2026

❄️ Fochville Wintermark 2026 ❄️

Is julle reg vir die Sterkmankompetisie?💪🏼

🛡️ Skild-teen-skild (Armdruk – R5)
🦁 Kragte soos Simson (Tou trek R5 / Tyre trek R10)
🎯 Mik met Geloof - Kettie skiet (R10)
🔥 Hang soos ń held - Uithou hang (R10)

Kom en toets jou sterkte!💯

Dis weer tyd vir ons jaarlikse Wintermark! Moet dit nie misloop nie...🤩
08/04/2026

Dis weer tyd vir ons jaarlikse Wintermark! Moet dit nie misloop nie...🤩

Volg asb. die skakel https://forms.gle/tq36xVz9dxbYoui17 om u bestelling vir 1 November se Potjiekos "takeaway" te plaas...
28/10/2025

Volg asb. die skakel https://forms.gle/tq36xVz9dxbYoui17 om u bestelling vir 1 November se Potjiekos "takeaway" te plaas.
Maak asb. seker u "submit" aan die einde van die vorm

Address

Fochville

Telephone

+27662132188

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fochville Wintermark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share