NG Kerk, Klerksdorp-Oos

NG Kerk, Klerksdorp-Oos Ons is God se goeie nuus...

31/12/2025
NG Klerksdorp-Oos se afgevaardigdes na die NG Kerk in Goudland se Sinode-sitting. Ons het die krag van die opgestaande H...
15/10/2025

NG Klerksdorp-Oos se afgevaardigdes na die NG Kerk in Goudland se Sinode-sitting. Ons het die krag van die opgestaande Here in Sy Kerk beleef!

Kom kry pannekoek!
29/05/2025

Kom kry pannekoek!

U is welkom by die hemelvaartsdiens vanaand by NG Oos om 18:00.
29/05/2025

U is welkom by die hemelvaartsdiens vanaand by NG Oos om 18:00.

Almal welkom more by NG Oos!!!
15/12/2024

Almal welkom more by NG Oos!!!

Sondag 17 Nov. is dit ons eerste Kerssangdiens & gemeente ete.Volwassenes:R50 & kinders: R30.‘n Groot deel van die lamsp...
08/11/2024

Sondag 17 Nov. is dit ons eerste Kerssangdiens & gemeente ete.
Volwassenes:R50 & kinders: R30.
‘n Groot deel van die lamspotjie is geborg, kom kuier gerus saam ons.
Kerssangdiens is om 9:00 en ete is daarna om 11:00.

Ons vier Pinkster saam Nagmaal op 26 Mei 2024- almal welkom!!
24/05/2024

Ons vier Pinkster saam Nagmaal op 26 Mei 2024- almal welkom!!

Die modeparade was n groot sukses. Dankie aan almal wat deelgeneem het.
14/04/2024

Die modeparade was n groot sukses. Dankie aan almal wat deelgeneem het.

Almal welkom by NG Klerksdorp- Oos tydens die Kersgety! Sondag 24 Desember om 9:00Tema: Moenie laat die vyand aan jou ta...
22/12/2023

Almal welkom by NG Klerksdorp- Oos tydens die Kersgety!

Sondag 24 Desember om 9:00
Tema: Moenie laat die vyand aan jou tafel sit nie
Advent 4- Die Sondag van liefde. Teks: Ps. 23

Kersdag 25 Desember 2023 om 9:00
Tema: Kersfees, ‘n persoonlike ervaring
Teks: Matt. 2.13-23

Address

Servaastraat 7
Flamwood

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk, Klerksdorp-Oos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share