Eersterivier Stranddiens 2018/2019

Eersterivier Stranddiens 2018/2019 Eersterivier Stranddiens is die plek waar jy wil wees! Dit is n lawwe en opwindende vakansie met 'n groter doel.

Eersterivier Stranddiens is 'n groep jongmense wat hul Desember vakansie opoffer om die gemeenskap van Eersterivier in die Oos-Kaap, 80km Wes van Jeffreys Baai, te bedien met die Liefde van Jesus. In die see, op die strand, agter die poppekas, op die dansvloer, om orals 'n voorbeeld te wees van hoe 'n jong Christen sy lewe kan geniet!

Address

Eersterivierstrand
6400

Telephone

+27791168459

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eersterivier Stranddiens 2018/2019 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Eersterivier Stranddiens 2018/2019:

Share