Fusion Langeberg Kampus

Fusion Langeberg Kampus Fusion is 'n bediening vir alle Gr8-12 tieners. Ons kuier saam Sondae oggende om 09:00 na die aanbidding in die bedieningskantoor.

26/11/2017
Neem kennis!
22/11/2017

Neem kennis!

Die Fusion guys and gals het spiere gewys by die Dankfees! We enjoy doing life together!
07/11/2017

Die Fusion guys and gals het spiere gewys by die Dankfees! We enjoy doing life together!

Girls!!!!
16/08/2017

Girls!!!!

IT'S OPEN!!!!! The ticket sales are open! R100 each (SO cheap when you consider what you are getting!) Grade6-12 Girls ONLY! 💜💜💜

Girls!!! Hierdie is vir julle! Gesels met Yolandi vir meer info!
06/08/2017

Girls!!! Hierdie is vir julle! Gesels met Yolandi vir meer info!

Guys en girls-is julle reg vir dit?!
03/08/2017

Guys en girls-is julle reg vir dit?!

Quiz night! This FRIDAY...be there :)
03/08/2017

Quiz night! This FRIDAY...be there :)

Transformed: Fisiese Gesondheid!
21/05/2017

Transformed: Fisiese Gesondheid!

Transformed: don't become a chameleon!! 7 Belangrike Gewoontes vir Geestelike transformasie en gesondheid:1. Hê Jesus li...
14/05/2017

Transformed: don't become a chameleon!!
7 Belangrike Gewoontes vir Geestelike transformasie en gesondheid:
1. Hê Jesus lief bo alles
2. Wees lief vir jou medemens
3. Lees en doen die Woord
4. Bedien mekaar
5. Gee tiende van geld/tyd ens.
6. Ontmoet God daagliks
7. Vertel ander die Goeie Nuus!

09/05/2017
  Vanoggend was gooooood! Ons het mekaar nodig...deur goed en sleg! Elkeen het 'n rol om te speel en iets om by te dra! ...
23/04/2017

Vanoggend was gooooood! Ons het mekaar nodig...deur goed en sleg! Elkeen het 'n rol om te speel en iets om by te dra!

Jy MOET hier wees-kom WEES saam met ons en ons begin die 2de kwartaal op 'n 'chill' noot :)
18/04/2017

Jy MOET hier wees-kom WEES saam met ons en ons begin die 2de kwartaal op 'n 'chill' noot :)

Address

Steenbok Str
Durbanville
7550

Telephone

021 987 1275

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fusion Langeberg Kampus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share