27/08/2026
Drie Minute met Tannie Preci - 25 jaar...
Kom kykluister na die insig, wysheid en ervaring van Tannie Preci wat vir 25 jaar onderbroke onbaatsugtige diens as diaken en leierdiaken in Koedoeskop Gemeenskapskerk gelewer het. Wat 'n voorreg was dit om 'n paar oomblikke met haar te kon gesels.
Kom kykluister na die insig, wysheid en ervaring van Tannie Preci w...