Drakenstein Jeug

Drakenstein Jeug Hierdie blad is vir al die jeug van Drakenstein Gemeente. Byeenkomste en ander inligting oor alle jeug byeenkomste sal hier bespreek word.

30/08/2015

Hi almal! Daar word EPIC vanaand aangebied deur Etha, dit begin 17:30 tot 19:00. Ons kry mekaar by die vooringang van die kerksaal. Lekker dag!

14/05/2015

GEEN EPIC sal verder aangebied word tot verdere kennisgewing nie.

Paar foto's toe ons EPIC se lokaal geverf het :)
19/04/2015

Paar foto's toe ons EPIC se lokaal geverf het :)

06/04/2015

Hoop almal het n geseende Paasnaweek gehad! Geniet julle vakansie!🐰

Lekker cupcakes vir EPIC se afsluiting more! Hoop om julle almal daar te sien!  Kry mekaar half 12 op die gras voor die ...
28/03/2015

Lekker cupcakes vir EPIC se afsluiting more! Hoop om julle almal daar te sien! Kry mekaar half 12 op die gras voor die saal...

24/03/2015

GOEIE NUUS!!! Ons verf EPIC se area hierdie Sondag! Bring asb saam kerk toe ou klere om aan te trek, ons kry mekaar half 12 by die saal. Ons gaan ook lekker saam braai! Bring net julle eie koeldrank

Hoop almal se week is lekker sover! Sterkte met die wat toetse skryf!!!
18/03/2015

Hoop almal se week is lekker sover! Sterkte met die wat toetse skryf!!!

15/03/2015

Daar is GEEN EPIC vanaand nie

11/03/2015

Hi almal! Daar is EPIC eerskomende Sondag! Moenie dit misloop nie!

18/02/2015

Hi almal! Daar is eerskomende Sondag, 22 Februarie, EPIC om 18:00 in die kerksaal! Ek nooi almal uit om te kom! Dit gaan vet pret wees!☺

14/02/2015

Daar is geen EPIC more aand nie...

06/02/2015

Daar is Sondag EPIC om 18:00 in die kerksaal...

Address

Antoinette Street
Denneburg
7646

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Drakenstein Jeug posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share