Gedenkdiens van Schallie Hoogenboezem.

Gedenkdiens van Schallie Hoogenboezem. Aanlyn Gedenkdiens van Schallie word Donderdag 9 Januarie 2020 om 10:00 “gelive-stream” op hierdie page.

09/01/2020

Vir die wat onseker is hoe dit werk vandag: vandag se diens sal rondom 10:00 begin “live-stream” op die page. Wees op die uitkyk vir ń “notification” wat sal aandui wanneer die “live-streaming” begin. Anders staan op die page en “refresh” gereeld om ook die video te sien opkom op die blad. Maak ook seker jy het die page gaan like om vandag saam om die diens te kan kyk.🕊

07/01/2020

Schallie Hoogenboezem

07/01/2020

Die Gedenkdiens van Schallie word Donderdag 9 Januarie 2020 om 10:00 in die AP Kerk Dendron gehou. Die wat nie die dag saam ons kan bywoon nie, kan die diens aanlyn kyk deur hierdie blad wat dan “gelive-stream” sal word, omdat Schallie soveel lewens geraak het.

Deel asseblief die blad (page) aan enige iemand wat nie Donderdag die diens kan bywoon nie, maar wel aanlyn wil inskakel!

Address

APK
Dendron

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gedenkdiens van Schallie Hoogenboezem. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category