Die Deur Jeug

Die Deur Jeug Die jeug en kinderkerk afdeling van die Volle Evangelie Kerk van Cullinan/ Rayton Ontmoetings punt: Sien jou by die Deur! Motto: Gaan uit vir Jesus!

Wanneer: Vrydae
Tyd:19:00 - 21:00
Ouderdom: 7- 21

Wanneer: Sondae
Tyd: 10:00
Ouderdom: 3+

Waar: By die Volle Evangelie Kerk van Cullinan/ Rayton
Plot 2, Lewzene, Cullinan. Posadres: Posbus 584, Cullinan, 1000
______________________________________________
Missie:
Die doel van Die Deur Jeug is om te leer oor Jesus en Hom te dien, terwyl ons aan mekaar liefde wys. Visie:
Om 'n veilige vesting vi

r die jeug te skep waarin hulle Jesus se beeld voluit kan uitleef. Bestaansreg verklaaring:
Kom binne en word bedien, gaan uit om te dien.

Address

Volle Evangelie Kerk Cullinan
Cullinan

Opening Hours

19:00 - 21:00

Telephone

0766400504

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Deur Jeug posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Die Deur Jeug:

Share