Freeway Young Adults

Freeway Young Adults Young Adult groep wat 'n liefde vir die Here het

18/11/2020
Andrè KempenSondag oggend 09:00
20/08/2020

Andrè Kempen
Sondag oggend 09:00

Dr Isak BurgerSondag Oggend 09:00Drive-In Diens
13/08/2020

Dr Isak Burger
Sondag Oggend 09:00
Drive-In Diens

Danie Botha hierdie Sondag met die oggendiens - 09:00Kom geniet die oggend se lof en aanbidding in die teenwoordigheid v...
07/08/2020

Danie Botha hierdie Sondag met die oggendiens - 09:00
Kom geniet die oggend se lof en aanbidding in die teenwoordigheid van die Here

ONBESKAAMD 2 AUGUSTUSDRIVE-IN KERKTOT EER VAN DIE HERE
31/07/2020

ONBESKAAMD
2 AUGUSTUS
DRIVE-IN KERK
TOT EER VAN DIE HERE

*RADIO FREEWAY*Hoop jy luister saam met ons na Radio Freeway- Openingsgebed en gedagte vir die dag 07:00 & 9:30- Luister...
10/06/2020

*RADIO FREEWAY*

Hoop jy luister saam met ons na Radio Freeway
- Openingsgebed en gedagte vir die dag 07:00 & 9:30
- Luister na tannie Mier vir die jongspan om 10 uur
- 3 preke word daagliks uitgesaai ( 2 internasionaal en 1 van Freeway)
- En dan het ons elke nou en dan kort bybelboodskappe

DOWNLOAD ZENO RADIO - KIES SUID AFRIKA - KIES FREEWAY BYBELKERK

- iStore
https://apps.apple.com/za/app/zenoradio/id1207197757

- AppStore
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.zenofm.player

- Om te luister op jou foon of PC se Browser
https://zeno.fm/freeway-bybelkerkzh4c8y75azzuv/

*90.4 FM* is beskikbaar naby die kerk

_Luister en geniet die christelike musiek saam met ons_

FREEWAY NUUS 8 JUNIE 2020DRIVE-IN DIENSTEBaie dankie aan almal wat gister se ‘Drive-In’ dienste bygewoon het. Ons gaan m...
08/06/2020

FREEWAY NUUS 8 JUNIE 2020

DRIVE-IN DIENSTE
Baie dankie aan almal wat gister se ‘Drive-In’ dienste bygewoon het. Ons gaan met die dienste aanhou totdat die beperkings gehef word op die hoeveelheid persone wat ‘n byeenkoms kan bywoon. So sien hopelik weer hierdie Sondag. Ons poog om te vergroot en die dienste te verbeter.

MOVIE NIGHT
‘Movie Night’ hierdie Vrydag by die kerk. Ons kom 6 uur die aand bymekaar sodat ons teen 6:30 die fliek kan begin vertoon op die groot skerms buite en uitsaai op 90.4. Die fliek wat vertoon gaan word is ‘Breakthrough’.

BYBELSTUDIE OOR GEBED op GOOGLE MEET
Ps Org gaan vanaand voort met die Die Onse Vader Gebedstudie op Google Meet. Ons sal vanaand 18:30 die link stuur sodat ‘n kan bywoon.

GEMEENTE BIDUUR op GOOGLE MEET
Donderdag aand is ons gemeente biduur weereens op ‘Google Meet’. Ons sal Donderdag 18:30 die link stuur na die biduur toe. Skakel in en geniet die biduur

SELGROEPE & BIDURE
Meeste selgroepe is weer oop. Indien jy nie betrokke is by ‘n selgroep nie en graag wil betrokke word skakel Louise op 083 256 0339. Daar word streng by die Covid regulasies gehou by alle selgroepe en bidure.

RADIO FREEWAY
Geniet daaglikse christelike musiek en boodskappe tot eer van die Here.
Elke oggend 10 uur is Tannie Mier op die lug vir die jongspan. 12 uur die middag en 6 uur die aand kan jy luister na Internasionale predikante en 9 uur die oggend en 6 uur die aand saai ons preke uit wat voorheen gepreek is in Freeway Bybelkerk. ‘n Openingsgebed daagliks en vele meer.
Maniere om saam te luister:
- 90.4 FM indien jy naby die kerk bly
- Download die Zeno App op iStore of die Appstore. Kies Suid Afrika en daarna Freeway Bybelkerk
- https://zeno.fm/freeway-bybelkerkzh4c8y75azzuv/ om dit deur jou PC of foon se browser te speel

Indien jy die daaglikse radio program soek vra net op die whatsapp

‘n Geseënde week vir jou en jou gesin.

Religious South Africa. Free Streaming of the best radio and podcasts from around the world.

Versamel vir die Hemel
10/05/2020

Versamel vir die Hemel

Jesus het Sy liefde aan ons bewys op die kruis.
09/05/2020

Jesus het Sy liefde aan ons bewys op die kruis.

Wees dankbaar, al verstaan jy nie God se plan nie
08/05/2020

Wees dankbaar, al verstaan jy nie God se plan nie

Address

C/O Doone & Rondebult Avenue
Comet

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Freeway Young Adults posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share