Volle Evangelie Kerk Valhalla

Volle Evangelie Kerk Valhalla Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Volle Evangelie Kerk Valhalla, Religious organisation, 20 Hekla weg, Valhalla, Centurion.

Volle Evangelie Kerk Valhalla is ń veilig hawe vir almal opsoek na wesenlike verhouding met God

Full Gospel Church Valhalla is a safe harbour for all seeking a full life in God
Diens tye Sondae oggend - 9:00
Aanddiens - 18:30.

Vroue Biduur. Alle gelowiges. Alle kerke. Ons nooi graag alle dames uit na ons biduur.Elke Woensdag 10vm.Te 20 Hekla weg...
07/09/2026

Vroue Biduur. Alle gelowiges. Alle kerke.
Ons nooi graag alle dames uit na ons biduur.
Elke Woensdag 10vm.
Te 20 Hekla weg Valhalla
Volle Evangelie Kerk Valhalla
Almal Welkom.

Vroue Biduur.Ons nooi graag alle dames uit na ons biduur.Elke Woensdag 10vm.Te 20 Hekla weg ValhallaVolle Evangelie Kerk...
06/09/2026

Vroue Biduur.
Ons nooi graag alle dames uit na ons biduur.
Elke Woensdag 10vm.
Te 20 Hekla weg Valhalla
Volle Evangelie Kerk Valhalla
Almal Welkom.

NAGMAAL - Ons nooi graag almal uit om hierdie geleentheid saam met ons te kom ervaar as deel van die Liggaam en uit die ...
04/09/2026

NAGMAAL - Ons nooi graag almal uit om hierdie geleentheid saam met ons te kom ervaar as deel van die Liggaam en uit die Skrif.
Sondag 6 September 2026
Oggenddiens om 9vm
Kinderkerk 9vm
Aanddiens om 6:30nm
Te 20 Hekla weg Valhalla
Volle Evangelie Kerk Valhalla
Almal welkom.

04/09/2026

Herdenkdiens van Chantell Kruger 2026/09/04

29/08/2026
Baie dankie aan Pastoor Sunker vir n baie geseende diens die afgelope Sondag. Mag jy, jou vrou Primisha, en julle gesin ...
11/08/2026

Baie dankie aan Pastoor Sunker vir n baie geseende diens die afgelope Sondag.
Mag jy, jou vrou Primisha, en julle gesin baie geseend wees met julle bediening.
Baie seen,
Volle Evangelie Kerk
Valhalla

Alle dames welkom! Volle Evangelie Kerk Valhalla
11/08/2026

Alle dames welkom!
Volle Evangelie Kerk Valhalla

Goeie middag Geliefdes!Die Damestee‑dag by Chanterelle Venue Saterdag 08 Augustus 2026 was sommer van begin tot einde ’n...
11/08/2026

Goeie middag Geliefdes!
Die Damestee‑dag by Chanterelle Venue Saterdag 08 Augustus 2026 was sommer van begin tot einde ’n ongelooflike lekker saamkuier.

Die dames het met groot opgewondenheid opgedaag, die venue was pragtig ingerig, die atmosfeer was lig en vrolik, en almal het dadelik ingeskakel asof ons al jare saam tee drink.

Jackie van den Berg het ’n inspirerende boodskap gebring wat reguit in die hart ingegaan het — eerlik, opbouend, vol humor en vol waarheid. Sy het die dames laat d**k, laat glimlag, en laat nuwe moed kry.
Die bediening was kragtig, en baie het gesê dit was presies wat hulle nodig gehad het.

Die tee en eetgoed was heerlik, die bedieningspan het alles met liefde gedoen, en die dames het elke oomblik geniet.

Dit was een van daardie dae waar jy aan die einde net besef: hier was vreugde, hier was vrede, hier was susterliefde, hier was God se teenwoordigheid.

’n Dag vol inspirasie, vol warmte, vol saamwees — en beslis iets wat ons weer wil doen.
Baie dankie aan al die dames wat die dag n sukses gemaak het!

Address

20 Hekla Weg, Valhalla
Centurion
0184

Opening Hours

09:00 - 00:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Volle Evangelie Kerk Valhalla posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Volle Evangelie Kerk Valhalla:

Shortcuts

Share