Mirakels, Gebede, Pitkos en Getuienisse

Mirakels, Gebede, Pitkos en Getuienisse Mirakels en getuienisse. I shall stand as a Witness for God Ope getuienisse waar God die beskermer is en was in situasies wat plaasgevind het.

Hierdie blad is vir elke liewe mens wat kan getuig dat ons aan n Lewende God behoort en dat die 3 Enige God in beheer is van ons lewens. Ook kan getuig wat God vir hulle in hulle lewe beteken asook hoe mirakels al in hulle lewe plaasgevind het. Ekself is n lopende getuie van God se genade. Ook sommer net n mooi bybelversie, gebed, pitkos of bespreking as jy daarna voel. Artikels en skrywe wat hier

geplaas word, is wat ek wat ek self beleef het of skrywes share wat ek van ander bladsye ontvanf, of wat persone sekf hier share, asook artikels wat ek deur internet ontvang. indien jy jou skrywe herken en jou naam is nie by nie, laat weet my asseblief sodat ek jou die nodige erkenning kan gee. Ek sal poog om sover ek kan, neer te skryf dat skrywer is onbekend indien ek dit ontvang sonder n naam. By my skrywe sal my naam by wees. Dankie

Vra al julle vriende ook om hierdie bladsy te gaan "like" asseblief

Jesus Liefde
Mariana Cronje

7 Desember 2011

Address

Capetown

Telephone

+27833354617

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mirakels, Gebede, Pitkos en Getuienisse posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Mirakels, Gebede, Pitkos en Getuienisse:

Shortcuts

Share