Daaglikse woord van Joey Pieterse

Daaglikse woord van Joey Pieterse To fucus on the bibel and it script

23/11/2023

Waar begin ek. Daar is so baie dae wat mens besig raak en vergeet van die dinge van die Here. Ek kom vind dat n mens seker maar iemand of mense moet het wat jou weg wil hou van die Here af sodat jy kan by Hom bly. Dit word mos gese in die bybel dat die Here die swaarste take vir die sterste mense gee. Wees bly as die duiwel jou nog op die proef stel van dit wil se dat God besig is om n ding te doen, maar nie saak of dit n klein deur is wat hy wil oop maaki maar ek vind dat God altyd die duiwel moet bsig hou sodat Hy nie kan agter kom wat Hy bsig is om te doen nie. So as dinge n bietjie baie raak weet dat die Here jou nie veniet daar deur laat gaan nie. Glo en bid en veklaar dat Hy jou alreeds uit die saak yt het, waarin jy jou bevind.

Onthou jou vyand hou jou nie veniet dop nie. Die vyand wil af breek wat God op bou. So bou in so n manier dat God jou hand kan vat om elke steen te le sodat die duiwel dit nie kan af breek nie.

19/11/2023

As God begin beweeg wie kan Hom keer.

Niemand kan Hom keer nie. As Hy jou in n rigting sit moet jy gaan waar Hy jou stuur. Van as Hy begin beweeg, beweeg Hy met seëninge en niemand kan dit keur nie, maak nie saak hoe die mens dit wil keer of die duiwel sy trawante stuur om dit weg te hou nie. As God eers begin beweeg is daar geen keer. Ek weier om van dai te wees wat stil staan as God sê, ek sit jou gou op die pad van dis waar ek nou deur beweeg en jy besluit jy is nogi regi om die pad saam God te stapi. Hy promise niks Hy sê net Ek gaan nou beweeg, gaan jy saam. Ek gaan saam,! ek bly nie maak nie saak wat op dai pad komi of wie wat sê nie God beweeg met my en soos dit in die lied sê as God begin beweeg is daar geen keer. Laat U wil geskiet op my pad Here van ek vat U aan U hand van waar U my lei is daar net mooi dinge al is dit nie altyd mooi nie. Ken Hom wanneer dit sleg gaan of goed gaan. Daar is niks wat kan gekeer word wat God alreeds op jou pad gesit het nie. Aanvaar en se dankie van as Hy begin beweeg wie gaan Hom keer.

19/11/2023

Here dankie vir die wonderlike dag. Dankie dat U my oë kom oop maak om weer aan die lewendige kant te kant wees. Ek praat van more met my God. Die een wat my van baie dinge af gered het. Here dankie dat U in my lewe is dat U altyd met my beweeg. Is net U wat my het waar ek is en wat my gan vat waar U my wil hê. Die duiwel toets van al kant af maar U is so groot en magtig dat hy en sy dinge my nie kan raaki. Weer eens dankie dat U aan my d**k,nie net wanneer ek in die nood is nie but altyd. Seën my veder en lei my in U wil.

14/11/2023

Vanmiddig lees ek uit my bybel oor Jesus wat deur die duiwel beproef was. Jesus wat vir 40 dae en nagte gevas in die woestyn. In dai tyd was Hy gepla van die duiwel. Die duiwel het hom 3 keer getoets maar Hy het nogsteeds bly hou aan wat sy vader wou hê hy moet doen. Eersten wil di duiwel hê Hy moet n klip in brood verander, tweedens, Hy moet hom van n berg af gooi om te kyk of Sy Vader hom sal red en laastens dat Hy die duiwel moet aanbid. Die laaste antworde is so belangrik wat Jesus sê, dat Hy net een God dien. Maar wat by my kom terwyl ek dit lees is dat die duiwel homself weet wat in die bybel staan, hy weet wat God kan doen en wie Hy is, maar hy wil nogsteeds hê Jesus die Seun van God moet hom aanbid net sodat sy Vader, Jesus moet straf omdat Jesus nie gedoen het wat God gevra het van Hom om te doen.

40 dae en nagte, vra jouself in jy is honger en dors en hyer kom die vyand om jou gedagtes van God se plan vir jou af te hou. Ek wou al vemiddig hier oor gepraat het toe vind ek uit ek moet nou iets aners doen solank ek neti die dinge van God doeni, solank ek nie praat oor die Here nie. Dinge wat die duiwel doen sodat ons as mens weg kan bly van die dinge van die Here. Bly waaksaam van die duiwel wil nie hê God moet ons ve Hom he nie van ons is uit gekies. Vra jouself af hkm is eki bsig met die dinge van die Here nie?

WEES WAAKSAAM VAN DIE DUIWEL KOM VAN ALLE KANT AF

09/11/2023

2Konings 1; 3-4

Maar die engel van die Here het vir Elia die Tisbiet gese: "Loop gou die boodskappers van die koning van Samaria tegemoet en se vir hulle: Is daar dan geen God in Israel nie dat julle vir Baal-Sebud die god van Ekron gaan raadpleeg? Daarom se die Here vir die koning: Jy sal nie opstaan uit die bed waarin jy gaan le het nie. Jy gaan sterf."

08/11/2023

Ek lees sowat 1uur die nag uit die bybel uit die boek van Eksodus 32 van die volk wat vir hulle n goue kalf gemaak het as hulle god. Ek begin lees van vers 4 af dat daar iets van hulle ontvang is om die kalf te maak but ek lees veder en dit se dat God vir Moses op die berg se wat bsig is om by die kamp te gebeur, waar hulle tot stil stand gekom het. Dat die volk wat Hy gered het Hom teleurgestel het om n kalf van goud te maak en dit hulle god te maak en dat Hy hulle gan straf deur vir hulle dood te mak. Moses vra toe vir God om hulle tog weer in te sien en dit nie te doen nie. Hy se stem toe in en los dit daar. Moses is dan oppad kamp toe met die twee stene waarop God sy getuie neer gesit het om hulle te wys en sien dat God die waarheid gepraat het en Moses doen toe wat God wou doen. Hy maak hulle dood, die wat nie glo dat God hule gered het uit Egipte nie... Ek het al baie skrifte gelees waar God se dat Hy die enigste God is. Dat Hy sal straf, die wat nie in Hom glo nie. Net om te lees wat Hy doen aan die wat Hy gered het en hule nogsteeds iets aners prys gee vir dit wat Hy vir hulle gedoen het. Hoe kan ek nog omdraai na als wat God my deur gedra het, na als wat Hy vir my gedoen het. Hoe gaan die uitkoms vir my wees kani slegter wees as wat met die gebeur het wat ek gelees het nie. Ek aanbid U van ek weet U is die enigste God op wie ek kan staat maak die God op wie ek kan roep en Hy sal deur kom vir my. Hoekom wil jy al jou moeite plaas op n self gemaakte ding wat jou met niks kan help nie. D**k net deur al jou probleme was daar iemand wat jou daar deur gevat en gedra het en toe jy daar deur is kies jy iets aners om die prys voor te gee. Ek neem God nie kwaalik vir wat Hy aan die doen wat Hy uit helo maar Hom nie prys gee nie.

Dankie U vir als wat ek het selfs dit wat eki heti van U het my gehelp om te kry of te het dit wat ek vedag het. Ek dankbaar en ek prys U daarvoor. Baie dankie

08/11/2023

Klaagliedere 3; 64-66

Straf hulle, Here volgens wat hulle gedoen het, laat benoudheid hule oorval, tref hulle met n vloek, agtervolg hulle in U toorn en verdelg hulle, weg onder U hemel uit.

05/11/2023

Die Here behartig die regsaak van die Hulpelose. Hy sorg vir reg van die arme. Die regverdiges sal U Naam loof, die opregtes sal by U woon.
Psalm 140

"Wat meer kan ek se van die bogenoemde skrif. Hy help die wat by Hom skuil en die wat weet dat die eenigste hulp is van die Here ons God. Hy is altyd daar wanneer niemand jou kan help en niemand jou vestaan. Die Here isi net daar wanneer Hy iets nodig heti of iets vewag van jou af nie. Die Here is altyd daar maak nie saak waardeur jy gan nie. Soos Hy se die regverdiges sal Hom loof en die opregtes sal in Hom woon. Ek wil so na an my God wees en Hy so na an my as moontlik van by die Here is waat ek skuil en daar is my woon plek. Vra jou self af waar skuil jy en waat jy skuil is dit die beste skuil plek? Die Here behartig die regsaak van die Hulpelose. Onthou dit wanneer jy hulp nodig het en selfs wanneer dinge gaan. Kom tog na di Here toe van Hy alleenlik kan jou help van al jou probleme."

Geseënde aand veder

03/11/2023

Rigters 11 vers 7

7Jafta het vir die leier van Gilead gese: "Julle het my gehaat. Julle het my weggejaag uit my pa se huis uit. Waarom kom julle noudat julle in die moeilikheid is na my toe?"

"Waarom kom julle noudat julle in die moeilikheid is na my toe? Van jy het die guns van God oor jou lewe. Mense kan en sal jou altyd weg stood as hulle nie weet wie jy aan jou kant heti. Jafta was uit gsit oor hy n prositiet se kind is maar die Here het meer as dit gesien en hulle het agterna besef dat hule n fout gemak het om vir Jafta weg te jaag van hy is toe die persoon wat hule gan help yt hule ellende. Deur die Here se hulp van als wat hy gedoen het, het hy gedoen deur die Here sy God. Kom ons vegeet nie dat God ons uit baie dinge kan red of uit haal al hou die mens nie van jou nie al vestoot hule jou maar as God se hand oor jou is sal hule weer na jou toe kom vir hulp van jou hulp kom van die Here."

03/11/2023

Eksodus 4; 10-17

10Toe se Moses vir die Here:"Ag, Here, ek kan nie goed praat nie; ek kon nie vroeer nie en kan ook nie nou, hier waar U met my praat nie. Ek praat swaar, en my tong sukkel."
11Daarna se die Here vir hom:"Wie het aan die mens die mond gegee? Wie maak stim of doof of siende of blind? Is dit nie Ek, die Here, nie?
12Gaan nou, Ek sal jou help met die praat en jou leer wat jy moet se."
13Maar Moses antwoord: "Asseblief tog, Here, stuur liewer iemand anders."
14Toe word die Here kwaad vir Moses en se: "Aaron die Leviet is mos jou broer, en Ek weet hy kan sy woord goed doen. Hy is al op pad om jou te ontmoet en hy sal bly wees om jou weer te sien.
15Praat met hom en se vir hom wat om se. Ek sal by jou wees as jy praat en by hom as hy praat en Ek sal julle leer wat om te doen.
16Wanneer hy namens jou met die volk praat, is hy jou segsman en jy die een wat hom sy opdragte gee.
17Hou nou die kierie waarmee jy die tekens moet gaan doen, by jou."

02/11/2023

Jesaja 49; 3-5

3Hy het vir my gese: Jy is my dienaar, jy is Israel, deur jou maak Ek my mag bekend.
4Ek het ged**k: ek het my tervergeefs vermoei, ek het my heeltemal verniet afgesloof. Maar die Here sal aan my reg laat geskiet, my God sal my beloon.
5En nou die Here n aankondiging, Hy wat my in die moederskoot al sy dienaar maak het om Jakob na Hom toe terug te bring sodat Israel nie meer verstrooi sal wees nie. Die Here het my n belangrike opdrag gegee en my God gee my die krag om dit te doen.

"Goeie more dienaars van die Here. Die Here sit ons nie op n pad waardeur Hy ons nie sal vat of deur sal dra nie. Soms d**k ons so baie dinge soos hoekom het U laat dit met ons gebreur? Vrae wat almal vra, soos die skrif se in vers 4, ek het my tevergeefs vermoei, maar die Here sal laat die reg geskiet en jou belooning ve ju gee. Moet nie jou worries en probleme op juself neem nie. Jy is syne so Hy sal sorg dat als wat Hy in jou pad sit nie tevergeefs is nie maar daar wel n belooning sal wees en Hy sal jou die krag gee om te doen wat Hy wil he jy moet doen. Vetrou in die Here en sy leiding van als wat Hy doen is wel gedaan."

Bly by die Here

Address

Cape Town
7349

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Daaglikse woord van Joey Pieterse posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category