N G Kerk Kraaifontein

N G Kerk Kraaifontein N G Kerk Kraaifontein is gelee in 9de Laan. Kerkkantoor: 069 462 2523 tussen 10h00 en 12h00.

Goeiedag!Die nuwe maand se Take-Away spyskaart is nou beskikbaar. Moenie uitmis op jou gunstelinge nie – beplan vooruit ...
08/05/2026

Goeiedag!

Die nuwe maand se Take-Away spyskaart is nou beskikbaar. Moenie uitmis op jou gunstelinge nie – beplan vooruit en plaas jou bestelling gerieflik aanlyn.

📍 Bestel hier:

https://forms.gle/s2Z29rc7Gt53m6Jq7

voor Vrydag 22 Mei om 12h00

Die voorbereidings vir môre se groot dag is hard aan die gang en die opgewondenheid loop hoog! 🤝 Stadig maar seker kom a...
27/03/2026

Die voorbereidings vir môre se groot dag is hard aan die gang en die opgewondenheid loop hoog! 🤝 Stadig maar seker kom alles in plek.

Ons wil graag almal herinner dat ons hekke reeds môre om 08:00 oopmaak om die "early birds" te verwelkom. Vir diegene wat eerste in die tou wil wees vir die tuisgebak en vleis – ons sien julle vroeg!

Baie dankie vir julle ondersteuning. 🎟️☀️

06/03/2026

Address

Cape Town

Telephone

+27219887290

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when N G Kerk Kraaifontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share