God Grace is upon Us

God Grace is upon Us The lord are our salvation ..and ..help ...we give him al the glory ...nothing will prosper against us ..so let stand together ..and worship the Lord

19/04/2021

BEMOEDIGING
"JY MOET MOED HOU IN JOU STORM HOEF NIE TE VREES MOENIE TWYWEL WANT INDIE TYE VAN BENOUDHEID IS HY DAAR OM JOU TE RED HY STUUR ENGEL OM JOU TE VOED EN GEE KRAG TEWYL JY WAG HY MAAK DIE DEURE OOP HY BREEK DIE KETTINGS LOS H GEE JOU NUWE MOED OM AAN TE GAAN ..HY MAAK DIE DEURE OOP HY BREEK DIE KETTINGS LOS HY GEE JOU NUWE MOED OM AAN TE GAAN ...HY MAAK N WEG ..NETSOOS MET MOSES MAAK HY WEG NETSOOS MET DANIEL MAAK HY N WEG ...NETSOOS MET DAWID MK HY J WEG DIE HERE MAAK N WEG ...Hy maak n weg hy maak n weg vir jou en my netsoos mt moses mk h n weg vr jou en my

14/04/2021
18/03/2021

Soos klei in die pottebakker se hand
Jesus Christ lewe binne in elk van ons as lewedige wese ...skep gu die siening Mt die klei en pottebakker ..die klai kan nie na n proses gn as dt nii deur die pottebakker se hand kom nie ...Baie kere wonder ons hoekm daar dnge op ons pad km wt moeilik lyk asof ons dt nii gn mk nii m..Maar die pottebakker wag ..met op arms ... Al is als stukkend deurmekaar moed nooit ophou glo ..ophou bid ophou vertrou ..opgee nie .In sy woord staan geskrewe jlle wat op my wag sal nuwe krag ontvang ..Jesus Christ is ons GeneesHeer Herstel Meester Almagtige Vader
AMEN

16/02/2021

My God My God
Jesus verwag nii dat ons mut prefek mit weet nie maar n verwag n skoon gewete van ons.In ons donkerste ure maak Hy sy verskyyning ..Hy gee ons krag wt geduldig op Hom wag ..in psalm 34:19 se Hy in sy Woord Hy is naby die wat gebroke van Hart is ..kom ons vertrou op Jesus die Almagtige ..🙌🙌

05/02/2021

DIE BEKER VAN ONS HARTE
Die beker wat die Heilige Gees vol maak sodat dit oorloop is die BEKER VAN ONS HARTE .Die Here wil he dat ons die beker van ons jartrHarte

03/02/2021

GEBED VIR GELOOFVERSEKERING

Hemelse God en Vader ..ek is n sondaar en het U genade en Verlossing so baie nodig .Ek erken en bely my sondes en draai Vandag my rug op my ou lewe sonder U .Here Jesus ek maak my Hart vr U oop vergewe my en verlos my daarvan .Ek neem U Vandag in die Geloof aan as my Ve

20/01/2021

DIE UITSTORTING VAN DIE HEILIGE GEES

So sal dit in die laaste dae wees se God : "Ek sal m Gees uitstort op alle mense :julle seuns en dogters sal soos profete optree : julle jongmense sal gesigte sien: julle oumense sal drome sal drome droom.Ja op my dienaars en dienaresse sal Ek my Gees

19/01/2021

Ondek Jesus die Goeie Herder as die bron van als in jou lewe ervaar sy Liefde en Intimiteit .Vind sy rus en verkwikking en vat sy Hand deur die donker dieptes van nou lewe.Geniet sy Feesmaal van Seeninge .en ontdek die Salwing vn sy Heilige Gees waarmee hy jou Hart tot oorlopens toe vul.

18/01/2021

DIE GOEIE HERDER SE STEM

JESUS PRAAT EERSTENS MET ONS DEUR SY WOORD .BESTUDEER DIE WOORD VAN GOD EN ONS AAL SY STEM HOOR .TWEEDENS PRAAT DIE HERE MET ONS DIEP BINNE ONS HARTE .KOM ONS MAAK VANDAG ONS HARTE OOP VIR ONS LEERMEESTER EN LAAT HY ONS ONSEKERHEDE EN BEKOMMERNISSE NEEM EN DIT VERANDER IN SEENINGE

MY GEBED VANDAG VADER LEER ONS ELKEEN HERE OM U STEM TE KEN PRAAT MET ONS DIEP BINNE ONS HARTE EN HELP ONS OM U INFLUISTER TE HERKEN .AMEN

18/01/2021

Matteus 7 :7-8

Vra en vir julew sal gegee word soek en julle sal kry klop en vir julle sal opgemaak word
Want elkeen wat vra .ontvang elkeen wat soek ..vind ..en vir elkeen wat klop sal opgemaak word ..
(mag jesus sy voorgeleese woord seen )

Jesus is saam met elkeen vn ons ...
18/01/2021

Jesus is saam met elkeen vn ons ...

Address

George
Cape Town

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when God Grace is upon Us posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category