New Hope Prayer Ministries

New Hope Prayer Ministries Christus is Lewe.✊🏽❤️

26/01/2025

As iemand in Christus is,is hy n nuwe skepsel'❤️💪🏽.

04/03/2024


Dus nou hoe dit gaan wanneer die volk bymekaar kom🙌🔥

14/12/2023

Goeie more volk van die here hoop almal doen nog goed

Vir die wat gebede nodig het los net u naam in die comment section 🙌

14/03/2023

Ons gan n die hemelland geseend is hy wat kom ini naam van die vader die seen en di heilige gees

16/12/2022

Kinders van die Here "It's Harvest time!"🗣.
Die tekens is in plek,die volk gaan ten gronde en die wêreld verlore.Ek herhaal dit is Oestyd!Dus nie tyd om kerkie,kerkie te speel en mekaar te beveg of selfs te haat nie🖐...

Die komste van die Here is voor die deur,waarmee gaan Hy jou besig vind.Die Here sê vernaand dat: "die Oes is groot,maar die Arbeiders is min.."🥺

16/12/2022

God is ware god hy red jou deur sy naam 🙌

16/12/2022

Dit is oestyd die heiland roep jou🙌🙏

09/12/2022

Ek vertrou op U genade Here'🥺❤.

07/12/2022

Jesus is jou redder en jou verlosser pruis net sy naam🥺🙌

24/11/2022

God is jou verlosser en hy sal sorg vir jou🙌

16/11/2022

Die here het n plan beraam vir u my dierbare hou goeie moed🙌🔥

03/11/2022

Die Here weet van Jou.🥺

Address

Cape Town

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when New Hope Prayer Ministries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share