15/02/2026
‼️‼️ Update ‼️‼️
Ons trek na Kroonstad vorder teen n genadiglike tempo! Al die regte deure gaan oop en Jesus hou nie op voorsien nie!!
Soos daar geskrywe staan in 2 Korinthiërs 12:9
“My genade is vir jou genoeg!”
Se ons dankie Here vir U eindelose genade! En dankie dat U ons bron is van wysheid insig en vrede!!
*Nota*
Hier is n paar fotos van die werwikelinge!
Die nuwe Stage word uitgemeet en vorbereidinge begin vir die nuwe groot dinge wat kom!
Mighty Men Groete