Hervormde Kerk Buffelspoort

Hervormde Kerk Buffelspoort Hier dra ons die woord van God na die wereld daar buiite. Ons wil al die soekende mense na waters van rus lei, waar God hulle sal neerle op groen weivelde.

Bring jou gesin na die huis van die Here. Ons beoog om met die Facebook blad al die balangstelendes op hoogte van sake te hou.Saam kan ons 'n eenheid vorm wat die kerk 'n beter plek kan maak."n Plek waar almal rus kan vind. Lidmate van die kerk is welkom om by die groep aan te sluit. Inligting oor die kerk asook relevante aktiwiteite sal van tyd tot tyd hier uitgeruil word. Eredienste word gehou elke Sondag om 09:00.

Address

OU RUSTENBURG-PTA PAD ==+/1 Km Vanaf ATKV BUFFELSPOORT
Buffelspoort

Opening Hours

09:00 - 10:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hervormde Kerk Buffelspoort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Hervormde Kerk Buffelspoort:

Shortcuts

Share