Brandvlei Ags Jeug

Brandvlei Ags Jeug Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Brandvlei Ags Jeug, Religious organisation, Brandvlei.

1 Timotheรผs 4 V 12-16๐Ÿ™Œ๐Ÿ˜‡๐Ÿ™
Lat nimand jou Jonkheid verag nie, maar wees n voorbeeld vir die gelowiges in woord, in wandel,in liefde, in gees,in geloof, in reinheid.

Gister het Brandvlei Ags Jeug hul jaarlikse afskeid gehad.๐Ÿ™Œ๐Ÿ˜‡๐Ÿ™Dit was n groot voorreg om die jaar se goedheid , Groei aso...
06/12/2025

Gister het Brandvlei Ags Jeug hul jaarlikse afskeid gehad.๐Ÿ™Œ๐Ÿ˜‡๐Ÿ™

Dit was n groot voorreg om die jaar se goedheid , Groei asook uitdagings te kan vier as familie in christus.Ons erken dat Ons baie uitdagings gehad het maar Ons kan met groot dankbaarheid terugkyk hoe die here ons elke keer deurgedra het.

Ons wil graag elkeen n geseende feestyd toewens mag u hulle Dit geniet saam met u familie en vriende

Bybelvers vir bemoeding in hierdie feestyd.

๐Ÿ“Psalm 121 V 8
Die Here sal jou uitgang en jou ingang bewaar , van nou af tot in ewigheid.

Geseende feestyd๐Ÿ˜‡โค๐Ÿ™

Address

Brandvlei

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Brandvlei Ags Jeug posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share