Identity young adult celebration

Identity young adult celebration IDENTITY young adult celebration is ล‰ nuwe gemeenskap wat gaan begin by Heidekoppie gemeente. Vir alle jong mense tussen die ouderdomme van matriek - 26.

24 uur tot glorie! 24 uur tot jy almal kan wegslaan met jou kennis! Dis reg, dis tyd, lets get Quizzicaaaal!!!Verby is d...
06/06/2020

24 uur tot glorie! 24 uur tot jy almal kan wegslaan met jou kennis! Dis reg, dis tyd, lets get Quizzicaaaal!!!

Verby is die dae waar Nico slimmer is as ons, jy het 24 uur om voor te berei en jou kennis te verbreed! More aand is dit die aand!

Vra word gevra uit die volgende areas:
Film, sport, music, Bible, food, drinks, not-so-general knowledge, literature, science, the decades!!! En Disney

Skakel in more aand 7h op Zooooooom!

Vannaand Zoom ons weer, en ons praat bietjie oor versoening. Skakel in 7h, die details is op die WhatsApp group๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰
24/05/2020

Vannaand Zoom ons weer, en ons praat bietjie oor versoening. Skakel in 7h, die details is op die WhatsApp group๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰

Vannaand 7h maak ons soos n ou Mazda... Zoom zoom ๐Ÿš—Die deets kom op die WhatsApp groep, stuur ons n boodskap as jy meer ...
17/05/2020

Vannaand 7h maak ons soos n ou Mazda... Zoom zoom ๐Ÿš—

Die deets kom op die WhatsApp groep, stuur ons n boodskap as jy meer wil weet!

Vannaand is nog 'n Zoom Identity! Ons spring weg 7h met 'n gesprek oor hoe om uit te reik na ander in hierdie tyd van lo...
10/05/2020

Vannaand is nog 'n Zoom Identity! Ons spring weg 7h met 'n gesprek oor hoe om uit te reik na ander in hierdie tyd van lockdown :D

Vannaand Zoom ons weer! Die deets is op die WhatsApp groep, en Woensdag sal dit op ons Youtube blad wees. Sien julle van...
03/05/2020

Vannaand Zoom ons weer! Die deets is op die WhatsApp groep, en Woensdag sal dit op ons Youtube blad wees. Sien julle vannaand!

Reminder aan vannaand se Zoooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooo...
26/04/2020

Reminder aan vannaand se Zooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooom!

As jy wonder wat die besonderhede is, dit word via WhatsApp gekommunikeer, so stuur ons 'n boodskap as jy belangstel om die groep te join :D

Baie opgewonde oor vannaand se teaching!Ons pla vir Andre, luister na worship van een van ons eie bands, en kom tot die ...
19/04/2020

Baie opgewonde oor vannaand se teaching!

Ons pla vir Andre, luister na worship van een van ons eie bands, en kom tot die slotsom van die laaste 6 praaitjies...

Video besikbaar by https://youtu.be/iiq3F5hgAsw vanaf 18h30๐ŸŽ‰

Meekness is not weakness! Deur om na die storie van Moses te kyk delf ons bietjie in na die moontlikheid van 'n vriendsk...
12/04/2020

Meekness is not weakness! Deur om na die storie van Moses te kyk delf ons bietjie in na die moontlikheid van 'n vriendskap met God. Beskikbaar vanaf 18h30 by https://youtu.be/puRvOUjIgvs

Kort jy bemoediging? Dis waaroor vannaand handel: Hoe oorleef ek in regte egte slegte situasies?Video beskikbaar vanaf 1...
08/04/2020

Kort jy bemoediging? Dis waaroor vannaand handel: Hoe oorleef ek in regte egte slegte situasies?

Video beskikbaar vanaf 18h30: https://youtu.be/Vfr3TXksC3c

Adam wys vir ons hoe om te oorleef sonder toiletpapier, en ons boodskap handel oor die verdraaide waarheid, en om die kr...
05/04/2020

Adam wys vir ons hoe om te oorleef sonder toiletpapier, en ons boodskap handel oor die verdraaide waarheid, en om die krag van die Bybel te verken. Power Talks is spesifiek vir die tydperk van die COVID-19 lockdown, elke Woensdag en Sondag aand tot 19 April, so bly ingeskakel.

Vannaand se video sal beskikbaar wees vanaf 18h30 by https://youtu.be/14oQSFpFWfQ , skakel in en praat saam ๐Ÿฅณ

Adam doen magic en ons begin vandag met 'n nuwe reeks: Power Talks. Dis spesifiek vir die tydperk van die COVID-19 lockd...
01/04/2020

Adam doen magic en ons begin vandag met 'n nuwe reeks: Power Talks.
Dis spesifiek vir die tydperk van die COVID-19 lockdown met boodskappe twee maal 'n week, naamlik Woensdae en Sondae.

Vannaand se video sal beskikbaar wees vanaf 18h30 by https://youtu.be/kLUTN08nwng, skakel in en praat saam :P

https://youtu.be/SFC-ABo51nsOns is live! Ongelukkig kom die ysbreker eers later, die rendering het te lank gevat, maar k...
29/03/2020

https://youtu.be/SFC-ABo51ns

Ons is live!

Ongelukkig kom die ysbreker eers later, die rendering het te lank gevat, maar kyk vanaf 7h saam met ons na Adam wat vannaand die teaching bring.Daar is worship voorstelle en 'n challenge in die video beskrywing, so maak seker om dit ook te lees๐ŸŽ‰

Address

Brackenfell

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Identity young adult celebration posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share