Die Intensionele Christen

Die Intensionele Christen Ons doel is om die Evangelie te verkondig en ook Christene toe te rus in Afrikaans.

14/05/2026
Dankie JESUS vir die kruis!
03/04/2026

Dankie JESUS vir die kruis!

31/08/2025

Met die aanbreek van die lente, betree ons ook nou geestelik 'n nuwe seisoen, en het dit tyd geword om Die Intensionele Radiostasie te stop. Ons gaan egter nie ophou bedien nie en beplan onder andere om ons blog bietjie af te stof en op hierdie manier steeds die Goeie Nuus van Jesus Christus te verkondig. Hou dus hierdie spasie dop!

Let wel: Ons subskripsie by BRLogic verval eerskomende Vrydag 5 September en tot dan sal ons steeds uitsaai, alhoewel ons in die paar dae wat voorlê gaan afwyk van ons normale program skedule en slegs gaan fokus op musiek en preke.

Wees geseënd!

2 Jaar van oorvloedige genade en seën.✝️ Dankie JESUS!! ❤️PSALM 124:1, 4, 8[1]  As die Here nie vir ons was nie...[4] da...
15/10/2024

2 Jaar van oorvloedige genade en seën.✝️ Dankie JESUS!! ❤️

PSALM 124:1, 4, 8
[1] As die Here nie vir ons was nie...
[4] dan het die waters ons oorstroom, 'n stroom het oor ons siel gegaan;
[8] Ons hulp is in die Naam van die Here wat hemel en aarde gemaak het.

Om voor te gee dat jy Christus loof terwyl jy 'n lewe leef wat Hom bespot, is soos om aan te sluit by diegene wat Hom ge...
06/09/2024

Om voor te gee dat jy Christus loof terwyl jy 'n lewe leef wat Hom bespot, is soos om aan te sluit by diegene wat Hom getart het by die kruisiging en uitgeroep het: "Wees gegroet, Koning van die Jode!"- Jonathan Edwards

Vir al die manne 😀 Dis nog nie te laat om te bespreek nie!
22/08/2024

Vir al die manne 😀 Dis nog nie te laat om te bespreek nie!

Die grootste gevaar wat die komende eeu in die gesig staar, sal godsdiens sonder die Heilige Gees wees, Christenskap son...
09/08/2024

Die grootste gevaar wat die komende eeu in die gesig staar, sal godsdiens sonder die Heilige Gees wees, Christenskap sonder Christus, vergifnis sonder bekering, redding sonder wedergeboorte, politiek sonder God, hemel sonder hel. - William Booth (10 April 1829 – 20 August 1912)

Address

Posbus 115
Bloemfontein
1903

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Intensionele Christen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Die Intensionele Christen:

Share