NGGemeente Rynfield

NGGemeente Rynfield Lewend vir Christus �

Ons is op soek na kunstige, unieke en handwerk markstalletjies vir ons fees. Kontak vir Riana by 0651029799.
01/09/2026

Ons is op soek na kunstige, unieke en handwerk markstalletjies vir ons fees. Kontak vir Riana by 0651029799.

Ons vier die gemeente se 70ste bestaansjaar met ‘n lekker Feesnaweek: 30 Okt tot 1 Nov. Kom kuier saam! 🎉
25/08/2026

Ons vier die gemeente se 70ste bestaansjaar met ‘n lekker Feesnaweek: 30 Okt tot 1 Nov.
Kom kuier saam! 🎉

11/06/2026
Kom geniet die oggend saam met Ivor Swartz. Almal is welkom. Ons het ‘n pretdag vir die kindertjies terwyl ouers na Ivor...
26/05/2026

Kom geniet die oggend saam met Ivor Swartz. Almal is welkom.
Ons het ‘n pretdag vir die kindertjies terwyl ouers na Ivor luister.
Bespreek nou by Riana in die kerkkantoor - 0651029799 (whatsapp of bel)
epos: [email protected]

Pinkster - vanaand se tema:       Dit gaan nie oor my nie           19:00
20/05/2026

Pinkster - vanaand se tema:
Dit gaan nie oor my nie
19:00

Vanaand se Pinksterdiens tema is: Genade wat jou staande hou
19/05/2026

Vanaand se Pinksterdiens tema is:
Genade wat jou staande hou

Pinkster: Vanaand se tema is…Wees heilig, want Ek is heilig
18/05/2026

Pinkster: Vanaand se tema is…
Wees heilig, want Ek is heilig

Kom gerus na die Pinkster aanddienste wat vanaand begin om 19:00.
18/05/2026

Kom gerus na die Pinkster aanddienste wat vanaand begin om 19:00.

Pinkster Sondag se tema was Die liefde van God is in ons harte uitgestort.
18/05/2026

Pinkster Sondag se tema was Die liefde van God is in ons harte uitgestort.

Met Hemelvaart herdenk ons die dag toe Jesus opgevaar het na die hemel — ’n herinnering dat ons hoop en geloof altyd in ...
14/05/2026

Met Hemelvaart herdenk ons die dag toe Jesus opgevaar het na die hemel — ’n herinnering dat ons hoop en geloof altyd in Hom geanker bly. ✨

Mag hierdie Hemelvaartsdag vir elkeen ’n tyd van vrede, dankbaarheid en nuwe vertroue wees. 🙏

Geseënde Hemelvaartsdag van ons by NG Kerk Rynfield.

Address

58 Sarel Cilliers Street
Benoni
1501

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 08:00 - 10:00

Telephone

+27651029799

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NGGemeente Rynfield posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NGGemeente Rynfield:

Shortcuts

Share