ELCSA Atlantis

ELCSA Atlantis Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from ELCSA Atlantis, Church, Atlantis.

Was a great experience
28/06/2025

Was a great experience

01/01/2025
30/12/2024
Die kerse se kleure en betekenisse kan soos volg gedurende die seisoen gebruik word:๐—˜๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐˜๐—ฒ ๐—ฆ๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด:  Die ๐—ฝ๐˜‚๐—ฟ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ/๐—ฏ๐—น๐—ผ๐˜‚ kers...
01/12/2024

Die kerse se kleure en betekenisse kan soos volg gedurende die seisoen gebruik word:

๐—˜๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐˜๐—ฒ ๐—ฆ๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด: Die ๐—ฝ๐˜‚๐—ฟ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ/๐—ฏ๐—น๐—ผ๐˜‚ kers wat โ€œ๐—ต๐—ผ๐—ผ๐—ฝโ€ simboliseer, word aangesteek. Dit word ook dikwels die โ€œprofeteโ€-kers genoem.

๐—ง๐˜„๐—ฒ๐—ฒ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ฆ๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด: Daar word weer โ€™n ๐—ฝ๐˜‚๐—ฟ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ/๐—ฏ๐—น๐—ผ๐˜‚ kers aangesteek, wat โ€œ๐—น๐—ถ๐—ฒ๐—ณ๐—ฑ๐—ฒโ€ ๐—ผ๐—ณ โ€œ๐—ด๐—ฒ๐—น๐—ผ๐—ผ๐—ณโ€ kan simboliseer. Dit word ook die โ€œBetlehemโ€-kers genoem.

๐——๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ฆ๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด: Die een ๐—ฟ๐—ผ๐—ผ๐˜€๐—ฝ๐—ถ๐—ฒ๐—ป๐—ธ kers word op die derde Sondag aangesteek en simboliseer โ€œ๐˜ƒ๐—ฟ๐—ฒ๐˜‚๐—ด๐—ฑ๐—ฒโ€ (nav Fil 4:4). Sommige tradisies noem dit ook die โ€œherderโ€-kers of die โ€œMariaโ€-kers.

๐—ฉ๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ฆ๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด: Die laaste ๐—ฝ๐˜‚๐—ฟ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ/๐—ฏ๐—น๐—ผ๐˜‚ kers word op die laaste Sondag van Advent aangesteek en simboliseer โ€œ๐˜ƒ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฑ๐—ฒโ€. Dit word dikwels die โ€œengeleโ€-kers genoem.

๐—ž๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ณ๐—ฒ๐—ฒ๐˜€: Op Kersdag (of op Oukersaand, indien daar โ€™n diens in die gemeente gehou word) word die ๐˜„๐—ถ๐˜ ๐—–๐—ต๐—ฟ๐—ถ๐˜€๐˜๐˜‚๐˜€๐—ธ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€ in die middel van die krans aangesteek as simbool van die Kersfeeslig wat gebore is.

01/12/2024

๐‹๐ข๐ญ๐ฎ๐ซ๐ ๐ข๐ž๐ฌ๐ž ๐ค๐ฅ๐ž๐ฎ๐ซ๐ž ๐ž๐ง ๐ฌ๐ข๐ฆ๐›๐จ๐ฅ๐ž ๐ฏ๐ข๐ซ ๐€๐ƒ๐•๐„๐๐“

Die oorheersende kleur vir die seisoen van Advent is ๐๐”๐‘๐๐„๐‘ ๐จ๐Ÿ ๐Š๐Ž๐๐ˆ๐๐†๐’๐๐‹๐Ž๐”. Dit herinner aan ๐‚๐ก๐ซ๐ข๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฌ ๐ฌ๐ž ๐Š๐จ๐ง๐ข๐ง๐ ๐ฌ๐ค๐š๐ฉ wat ook in die drie komste van Christus na vore kom: Jesus, die Koning wat in die stal in Betlehem gebore is; Christus, die Koning oor ons alledaagse lewe, en Christus wat as Koning met die wederkoms sal terugkeer.

Die ๐—ฏ๐—ฒ๐—ธ๐—ฒ๐—ป๐—ฑ๐˜€๐˜๐—ฒ ๐˜€๐—ถ๐—บ๐—ฏ๐—ผ๐—ผ๐—น wat tydens Advent gebruik word, is die ๐€๐ƒ๐•๐„๐๐“๐’๐Š๐‘๐€๐๐’. Diรฉ krans is tradisioneel gevleg van ๐—ฑ๐—ฒ๐—ป๐—ป๐—ฒ๐˜๐—ฎ๐—ธ๐—ธ๐—ถ๐—ฒ๐˜€ wat vasgemaak is met ๐—ฟ๐—ผ๐—ผ๐—ถ ๐—น๐—ถ๐—ป๐˜ en verder versier is met ๐—ฑ๐—ฒ๐—ป๐—ป๐—ฒ๐—ฏ๐—ผ๐—น๐—น๐—ฒ, ๐—น๐—ผ๐˜‚๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ en soms ook ๐—ต๐˜‚๐—น๐˜€ (๐™๐™ค๐™ก๐™ก๐™ฎ) en ๐—บ๐—ถ๐˜€๐˜๐—ฒ๐—น (๐™ข๐™ž๐™จ๐™ฉ๐™ก๐™š๐™ฉ๐™ค๐™š). Hierdie krans is โ€™n simbool van verskeie dinge:

* Die krans kan gesien word as โ€™n kroon wat oorwinning en Christus as die Koning simboliseer.
* Die ronde vorm van die krans kan herinner aan die aarde se siklus om die son elke jaar.
* ๐——๐—ถ๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ธ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ฒ ๐—ถ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ธ๐—ฟ๐—ฎ๐—ป๐˜€ ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฒ๐—น๐—ฑ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ฆ๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—”๐—ฑ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ป๐˜ ๐˜‚๐—ถ๐˜ ๐—ฒ๐—ป โ€™๐—ป ๐˜ƒ๐˜†๐—ณ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ธ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€, ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—–๐—ต๐—ฟ๐—ถ๐˜€๐˜๐˜‚๐˜€๐—ธ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€, ๐˜„๐—ฎ๐˜ ๐—ถ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—บ๐—ถ๐—ฑ๐—ฑ๐—ฒ๐—น ๐—ป๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ด๐—ฒ๐˜€๐—ถ๐˜ ๐˜„๐—ผ๐—ฟ๐—ฑ, ๐—ธ๐—ฎ๐—ป ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ž๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐—ฏ๐˜†๐—ด๐—ฒ๐˜ƒ๐—ผ๐—ฒ๐—ด ๐˜„๐—ผ๐—ฟ๐—ฑ.
* Die groen blare en takkies in die krans is simbole van lewe en hoop.

Die dennenaalde is simbolies van krag en die lourier van oorwinning oor sonde en lyding. Die huls en mistel verloor nie hulle blare nie en beeld God se ewigheid uit. Die stekelblare van die huls rondom die krans kan ook herinner aan Christus se doringkroon.

Inheemse of plaaslike plante kan in die Adventskrans gebruik word. In โ€™n gemeente in die Boland sal โ€™n krans van wingerdtakkies en wingerdblare byvoorbeeld sinvol wees om die krans โ€œtuisโ€ te bring in die konteks waar dit gebruik word.

Die vlamme van die kerse in die krans beeld die Kersfeeslig uit wat op pad is om hoop en vrede te bring.

Address

Atlantis

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ELCSA Atlantis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category