SHARE JESUS WITH JOY

SHARE JESUS WITH JOY Mark 16:15
"And He said unto them, go ye into the world, and preach the gospel to every creature."

Do you know, God Loves You? Yes, You!Watch, listen and share with joy, with everyone you know, young and old.This video:...
23/06/2026

Do you know, God Loves You? Yes, You!
Watch, listen and share with joy, with everyone you know, young and old.
This video: God Loves You - A Participative Adventure. Is on You Tub.
https://youtu.be/I5GPbTgqd6g
Thank you for participating! Remember: God loves you, too!
Soli Deo Gloria. All glory only to God.
Koos van der Merwe. Share your experience off the Video, and your adventure with me!

Se alla dina favoriter bland videor och musik, ladda upp originalinnehåll och dela allt med vänner, familj och hela världen på YouTube.

Weet jy God is lief vir jou?  Ja, vir jou!Deel, kyk, en luister en deel dit met almal om jou, met vreugde.God is Lief vi...
23/06/2026

Weet jy God is lief vir jou? Ja, vir jou!
Deel, kyk, en luister en deel dit met almal om jou, met vreugde.
God is Lief vir jou. ‘n Deelnemende Avontuur. ‘n Unieke, kyk, luister en deel belewenis vir jou, en om met almal wat jy ken te deel, veral jonk en ander.
Die videos is op You Tub geplaas: Dis gratis om te kyk en te deel
Afrikaans: ’n Avontuurlike Ervaring van God se Liefde.
https://youtu.be/tYWM4esAcRA
Baie dankie. Vir jou Kyk, luister en aanstuur en onthou, God is lief vir Jou.
Soli Deo Gloria. Aan God al die Eer.
Koos van der Merwe. Deel jou ervaring van die avontuur met my. Dankie.

Se alla dina favoriter bland videor och musik, ladda upp originalinnehåll och dela allt med vänner, familj och hela världen på YouTube.

💛 GOD SE LIEFDE IS 'N AVONTUUR 💛Baie mense d**k aan God se liefde as net 'n mooi gedagte of iets waarvan ons in die kerk...
15/06/2026

💛 GOD SE LIEFDE IS 'N AVONTUUR 💛

Baie mense d**k aan God se liefde as net 'n mooi gedagte of iets waarvan ons in die kerk hoor. Maar God se liefde is soveel meer as dit — dit is 'n lewende, daaglikse avontuur!

Wanneer ons God se liefde ervaar, verander dit hoe ons leef, hoe ons d**k en hoe ons ander mense sien. Sy liefde gee ons moed wanneer ons bang is, hoop wanneer ons moedeloos voel en vreugde selfs in moeilike tye.

✨ God se liefde is nie bedoel om net gehou te word nie — dit is bedoel om gedeel te word.

Vandag nooi Jesus jou uit om nader aan Hom te kom en die wonder van Sy liefde opnuut te ontdek.

🎥 Kyk na hierdie inspirerende video en laat dit jou herinner dat God elke dag saam met jou op reis is.

📖 "Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het." – 1 Johannes 4:19

👉 Deel hierdie boodskap met iemand wat vandag moet hoor hoe geliefd hulle is.

https://youtu.be/tYWM4esAcRA?si=ZfUvzdl_XAkHnTob

Se alla dina favoriter bland videor och musik, ladda upp originalinnehåll och dela allt med vänner, familj och hela världen på YouTube.

11/01/2026

Die oes is gereed in die Noord Kaap vir:

11000 Johannes Evanglie Boekies en 500 Breë en Smalweg plakkate, 2000, 6 Kleur woordlose boekies, vir die Noord Kaap.
Ek en Johan Clark beplan ‘n Jesus Lig, vir Nood Kaap uitreik.

Douglas, Griekwastad, Kakamas, Pofadder, Pella, Kathu. Ons besoek, skole (32), kerke, plase en gemeenskape. 4000km.

Joh 8:12 En Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die lig van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê.

Luk 3:3 En hy het gekom in die hele omtrek van die Jordaan en die doop van bekering tot vergifnis van sondes verkondig;

Luk 3:4 soos geskrywe is in die boek van die woorde van Jesaja, die profeet, waar hy sê: Die stem van een wat roep in die woestyn: Berei die weg van die Here, maak sy paaie reguit.

Ons deel God is lief vir jou, en deel Christelike Evanglie boekies uit, in Afrikaans, Twana en Engels. Deel die Evangelie van Jesus. (7700)
Projek duur van 13 Jan tot 2 Februarie 2026.

Ons benodig:
1. Gebede vir die projek, reis en bediening.
2. Ondersteuning.
Vir meer inligting kontak;
Koos van der Merwe. Verskilmaker 0825499682.
Johan Clark Taxi Evangelis 0795223131
Web: Sharejesus.org.za.

Groete, Koos

✨ Joy in Christ is more than a feeling — it’s an action. When joy overflows, it moves us to share! 👉 Discover more insid...
28/09/2025

✨ Joy in Christ is more than a feeling — it’s an action. When joy overflows, it moves us to share!

👉 Discover more inside *Share Jesus with Joy*.

📲 Buy here: https://sharejesus.org.za/our-store

When Jesus enters your heart, a powerful joy springs forth—overflowing through your words and actions. This isn’t just s...
15/08/2025

When Jesus enters your heart, a powerful joy springs forth—overflowing through your words and actions. This isn’t just sentiment—it’s scripture come alive! Romans 15:13 reminds us: “May the God of hope fill you with all joy and peace in believing, so that by the power of the Holy Spirit you may overflow with hope.”

Our book, Share Jesus with Joy and Sow the Gospel, walks you through harnessing that joy to fulfill the Great Commission. It's not just a calling—it’s the overflow of a hopeful, Spirit-filled life.

Ready to let your joy overflow into the world? Dive into the book today and be inspired to share Jesus with joy!

Buy Now! @ https://sharejesus.org.za/our-store

Praise the Lord! 🌾📖The Gospel message is going out – and it’s all by grace!🙏 Share Jesus with Joy – Sow the Gospel📚 1,40...
25/06/2025

Praise the Lord! 🌾📖

The Gospel message is going out – and it’s all by grace!

🙏 Share Jesus with Joy – Sow the Gospel
📚 1,400 books printed
🎤 51 presentations/events (Afrikaans & English)
👥 3,336 people have experienced and are spreading the message
📄 12,060 A5 evangelism models have already been distributed!

What a wonderful opportunity to share the Good News! Would you like to be part of this exciting mission?

📍I offer FREE presentations at:
➡️ Churches
➡️ Groups
➡️ Schools
➡️ Retirement homes
(Suitable for 6–96 people | ±70 minutes | only fuel costs)

🙋‍♂️ Contact me:
Koos van der Merwe
📍Alberton
📞 082 549 9682
📧 [email protected]
🌐 www.sharejesusza.info

If you'd like to contribute to spreading the Gospel – get in touch.

Come and share in the joy of proclaiming Jesus! ✝️💛

Prys die Heer! 🌾📖Die Evangelieboodskap gaan uit – en dit is net genade!🙏 Share Jesus with Joy – Sow the Gospel📚 1400 boe...
22/06/2025

Prys die Heer! 🌾📖

Die Evangelieboodskap gaan uit – en dit is net genade!

🙏 Share Jesus with Joy – Sow the Gospel
📚 1400 boeke in druk
🎤 51 aanbiedings/geleenthede (Afrikaans & Engels)
👥 3336 mense het die boodskap beleef en begin uitdra
📄 12060 A5 evangelisasie-modelle is reeds versprei!

Wat ’n wonderlike geleentheid om die Goeie Nuus te deel! Wil jy deel wees van hierdie opwindende sendingwerk?

📍Ek bied GRATIS programme aan in:
➡️ Kerke
➡️ Groepe
➡️ Skole
➡️ Ouetehuise
(Geskik vir 6–96 persone | ±70 minute | net brandstofkostes)

🙋‍♂️ Kontak my gerus:
Koos van der Merwe
📍Alberton
📞 082 549 9682
📧 [email protected]
🌐 www.sharejesusza.info

As jy ’n bydrae wil maak tot die verspreiding van die Evangelie – laat weet my.

Kom deel in die vreugde om Jesus te verkondig! ✝️💛

Internasionale Bybel Blitz, KwaZulu Natal 2025.Van 4-9 Mei het die Internasionale Bybel Blitz in die Umhlanga-, Durban-,...
14/05/2025

Internasionale Bybel Blitz, KwaZulu Natal 2025.

Van 4-9 Mei het die Internasionale Bybel Blitz in die Umhlanga-, Durban-, Pietermaritzburg- en suidkus area plaasgevind. Tydens die Blitz is die evangelie gedeel met skole in dié areas en 411 907 Bybels aan leerlinge uitgedeel. Vanuit die Alberton tak van die Gideons, het 5 lede die Blitz meegemaak en hulle getuig hoe die Here saam met hulle was.

Op Sondag die 4de Mei het die 5 manne die Baptiste Kerk in Scottburgh besoek. Met hulle aankoms, het die gemeente aangeneem hulle is van die Gideons, want iemand het vroeër laat weet het daar gaan op ‘n stadium Gideons die kerk besoek. Niemand het egter opgedaag nie en die manne van Alberton het die geleendheid gebruik om met die gemeente te deel oor die werksaamhede van die Gideons.

Op Maandag 5 Mei het die spanne begin om skole te besoek. God vir hulle deure oop gemaak by skole waar toegang gewoonlik geweier word. By een skool was die hoof en adjunkhoof nie teenwoordig nie. Die onderwysers het toe gereël dat die Gideons met die leerlinge kom praat en Bybels uitdeel. By ander skool, waar die hoof ook nie teenwoordig was nie, is die onderwyser, wat die geloofsleier by die skool is geroep. Sy was opgewonde en gereël dat hulle met die leerlinge die evangelie kom deel, soos by alle skole wat hulle besoek het.

Gebed verander sake, so het hulle talle kere besef waar dit vir hulle moeilik was om in te kom by ‘n skool. Dan het die Heer in harte gewerk en deure oopgemaak. By van die skole wat reeds besig was met klas, het die persone in beheer vir hulle 'n byeenkoms gereël om die evangelie te deel en vir elke leerling ‘n Bybel te gee.

Die span het ook met skoolseuns, wat aan voorvadergees aanbiding blootgestel was, te doen gekry. Die seuns dra almal ‘n bokvel om hul gewrigte en was oor die algemeen baie antagonisties teenoor die evangelie. Tog word daar getuig hoe die Heilige Gees hulle aangeraak by die aanhoor van die evangelie en dan hulle ‘n keuse gemaak het vir die Here Jesus. By geleendheid het ‘n spanlid met ‘n seun, die waarheid oor Jesus wat alleen die weg, die waarheid en die lewe is gedeel en dat geen ander god of voorvadergees krag het nie.

Die dankbaarheid en opgewondenheid op die kinders se gesigte wanneer hulle die boodskap met gretige harte aangryp en ‘n Bybel ontvang, getuig van die Here se hulp en bystand. Verdermeer die vriendelikheid waarmee die spanne ontvang was by skole, getuig van die Heilige Gees wat hulle vooruit gegaan het gedurende die Blitz. Die span het ook gedurende die Blitz veilig gereis en nie een motor het onklaar geraak nie.

Daar is min ervarings soos 'n blitz wat geloof versterk en waar jy tasbaar die Here se betrokkenheid ervaar. Natuurlik sal niks van dit moontlik gewees het sonder die nodige gebedsondersteuning nie. Alle eer aan ons Koning, Heer en Verlosser, Jesus die Christus.

Address

Alberton
1451

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SHARE JESUS WITH JOY posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to SHARE JESUS WITH JOY:

Share