27/05/2026
Indien ons dan sê dat elke kind van die Here met die Heilige Gees vervul moet wees, dan kom sê Paulus dat daar ‘n bepaalde vrug in hierdie persoon se lewe sal wees. Ons nooi almal uit om saam te kom luister na hierdie lerende boodskap.
Welkom by die Afrikaanse Christelike Kerk in Palmerston North!
5 Roy Street
Palmerston North
4410
| 9am - 10am |
Be the first to know and let us send you an email when ACK Palmerston North posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.