Kerk in Afrikaans

Kerk in Afrikaans Ons is 'n Gesinskerk hier in die hartjie van Ierland waar almal welkom is en ware Jesus liefde ervaar.

05/06/2026
22/05/2026

Moet daar een wêreldorde wees? Wat sê die Bybel?

Sien julle Sondag by die kerk
22/05/2026

Sien julle Sondag by die kerk

U is hartlik welkom.
16/05/2026

U is hartlik welkom.

30/04/2026

Het die mens 'n vrye wil?

Wat 'n pragtige diens tot eer van die Here in Newbridge. Ds Jollie Theron en Ouma Marietjie was daar om hulle kleinkind ...
27/04/2026

Wat 'n pragtige diens tot eer van die Here in Newbridge. Ds Jollie Theron en Ouma Marietjie was daar om hulle kleinkind te doop. Geluk aan Rayno en Jeantelle met hulle pragtige dogtertjie Layra. Ashleigh het ook verjaar en ons het heerlik saam fees gevier in dankbaarheid aan ons Verlosser. Die volgende diens in Newbridge is op 28 Junie.

Baie geluk aan Tiaan (afrigter) en Liam (twee drieë) met hulle oorwinning oor Longford vandag en kampioene in hul afdeli...
25/04/2026

Baie geluk aan Tiaan (afrigter) en Liam (twee drieë) met hulle oorwinning oor Longford vandag en kampioene in hul afdeling. Portarlington is wenners danksy 'n goeie afrigter, ons is baie trots op jou Tiaan en natuurlik Liam jy is 'n yster hoor en ons hou jou dop vir 'n blink toekoms in Rugby.

Onthou asseblief Sondagaand.
24/04/2026

Onthou asseblief Sondagaand.

20/04/2026

Ons gesels oor die skepping van die mens en alles wat daarmee saamgaan.

Address

Parnell Street
Mountmellick

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kerk in Afrikaans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Kerk in Afrikaans:

Share