CPK Malmesbury

CPK Malmesbury Teaching the Word
Care for the Community

CCS Kongres 2023 Paarl
04/11/2023

CCS Kongres 2023 Paarl

Net so n kort kykie in my afgelope week. Sommige Kerke verwys hierna as Heilige Week.Ons Kerk vier dit nie amptelik nie,...
07/04/2023

Net so n kort kykie in my afgelope week. Sommige Kerke verwys hierna as Heilige Week.
Ons Kerk vier dit nie amptelik nie, maar staan nie apaties daaroor nie.
Ons skakel in en ondersteun en help soms instansies met die beplanning daarvan.
Paasdiens by Korrektiewe Dienste. Ons was deel vd beplanning en het deelname gehad.

Pasga maal (Paschal Meal) by St Thomas Anglikaanse Kerk. Hierheen was ons uitgenooi en dit was n fantastiese geleentheid.

26/01/2023

Geseënde 2023 aan almal.
Ons Week van Gebed is in volle swang. Vanaand om 7nm. Vrydag en Saterdag om 6nm.
Tema: As ons nie op jou knieë staan nie, dan val ons gouer.

Almal is welkom.

Atlantis sluit om 7nm by die Rynse Kerk, onder die konsulentskap van dr Tommy Solomons, aan. Dienste aldaar word deur die plaaslike evangelis en kerkraadslede waargeneem.

30/12/2022

Festive greetings to all.
Net n herinnering dat ons Oujaarsaanddiens, Saterdag 31 Desember om 22h30 (halfelf) begin.
Please join us to bid 2022 farewell and welcome 2023 with Praise and Worship. Everybody is welcome

Beurtkrag biduur.Dankie sr Selma vir die Woord. Ons moet ontslae raak van dinge wat ons nie nodig het nie. Ook op ons ge...
26/10/2022

Beurtkrag biduur.
Dankie sr Selma vir die Woord. Ons moet ontslae raak van dinge wat ons nie nodig het nie. Ook op ons geloofspad. Eenvoudige geloof

Maandagoggend SAPS parade Malmesbury.
25/10/2022

Maandagoggend SAPS parade Malmesbury.

23.10.2022, a beautiful moment when our catechism candidates became church members.
25/10/2022

23.10.2022, a beautiful moment when our catechism candidates became church members.

18/10/2022

23 October 2022 is our confirmation service at 9am. Protea Circle, Wesbank.
Everybody is welcome.
Theme: You are only young twice.

Bid asb vir ons kandidate.
Juanita Apollis Chad Balie
Farren Dyson Paige Haft
Mia Fester Deno Jantjies
Carlynn Michau Mischa Rademeyer
Demitri Swanepoel Maritza vd Merwe
Jordan Warnick

CPK Malmesbury CCV se 🤠Mal Hoed (Crazy Hat) Hoë Tee, 28 Augustus 2022. En was dit nie hoog nie👏🙌👐💃💃
29/08/2022

CPK Malmesbury CCV se 🤠Mal Hoed (Crazy Hat) Hoë Tee, 28 Augustus 2022. En was dit nie hoog nie👏🙌👐💃💃

Ons jeug maak ons trots. Sop en brood uitgedeel op Nasionale Jeugdag.
18/06/2022

Ons jeug maak ons trots. Sop en brood uitgedeel op Nasionale Jeugdag.

Address

Protea Circle
Malmesbury

Opening Hours

Tuesday 6pm - 9pm
Wednesday 5pm - 9pm
Thursday 6pm - 9pm
Friday 6pm - 8pm
Sunday 10am - 12pm

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CPK Malmesbury posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category