SA Gemeente Suidwyk

SA Gemeente Suidwyk Afrikaanssprekende gemeente in Engeland met Engelse skakels na al ons inhoud. Eredienste elke 2e en 4e Sondag van die maand in Guildford om 10:00.

Elke 3de Sondag ("Mifgash" Sondag - kuier ons iewers saam en doen iets buitengewoon lekker (info hier). The "SA Gemeente" (SA Congregation) is a reformed church of mostly South Africans resident in the United Kingdom. Our confessional basis is the three Reformed Ecumenical Articles. People from different denominations and nationalities are welcome and form part of our church.

Ons leef in 'n wêreld waar mense al hoe meer verantwoordelikheid probeer vermy. "Dit is nie my probleem nie." "Dit is ni...
26/07/2026

Ons leef in 'n wêreld waar mense al hoe meer verantwoordelikheid probeer vermy. "Dit is nie my probleem nie." "Dit is nie my taak nie." "Ek moet eers na myself omsien." Maar wat as die Bybel 'n radikaal ander pad voorstel? In hierdie laaste aflewering van “Onder helder blou lug #3” ontdek ons dat die verhaal van Noag nie in die eerste plek oor 'n wêreldwye vloed gaan nie, maar oor een mens wat bereid was om God se verantwoordelikheid bo sy eie gemak te kies. Waarom word Noag alleen regverdig genoem, maar sy hele familie saam gered? Waarom sluit God self die deur van die ark? En wat beteken dit dat die geregtigheid van een mens die lewe van baie raak? Hierdie boodskap wys hoe God steeds gewone mense nooi om orde te bring waar chaos heers, hoop te bring waar wanhoop leef, en verantwoordelikheid te aanvaar vir iets wat groter is as hulleself. Dalk lê die doel waarna jy al so lank soek, nie aan die ander kant van meer vryheid nie, maar aan die ander kant van groter verantwoordelikheid.

Ons leef in 'n wêreld waar mense al hoe meer verantwoordelikheid probeer vermy. "Dit is nie my probleem nie." "Dit is nie my taak nie." "Ek moet eers na myself omsien." Maar wat as die Bybel 'n radikaal ander pad voorstel? In hierdie laaste aflewering van “Onder helder blou lug #3” ontdek ons d...

Hierdie Sondag by Suidwyk (die  #1 Netwerk vir jou lewe) - Kings College Guildford (GU2 8DU). Moet dit nie misloop nie. ...
23/07/2026

Hierdie Sondag by Suidwyk (die #1 Netwerk vir jou lewe) - Kings College Guildford (GU2 8DU). Moet dit nie misloop nie. Hoe raak jy deel van SAG? Sien eerste kommentaar.

19/07/2026

Nog so bietjie meer oor vanoggend se heerlike “Mifgash” (elke 3de Sondag vd maand is kerk iets lekker doen saam).

Ons het ‘n besonderse oggend saam gehad met klomp nuwe gesigte en ou bekendes wat almal laat tuisvoel. Wat ‘n lekker ker...
19/07/2026

Ons het ‘n besonderse oggend saam gehad met klomp nuwe gesigte en ou bekendes wat almal laat tuisvoel. Wat ‘n lekker kerk is ons nie. Dit was ‘n pragtige staproete en wonderlike geselskap.

Sien julle Sondag!!!
17/07/2026

Sien julle Sondag!!!

Address

Guildford

Opening Hours

10am - 11:30am

Telephone

+441372276743

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SA Gemeente Suidwyk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share