Fearless Jeugaksie Sydenham

Fearless Jeugaksie Sydenham Fearless is die Jeug groep van die Gemeentes van Christus Sydenham, Familie kerk. Ons hou elke Vrydag 'n byeenkoms.

20/02/2018

What Faith and Duct Tape Have in Common Posted on January 28, 2013 Duct tape is probably one of the best inventions out there. It serves a variety of purposes, from patching up a pair of ripped pants to keeping some boxes sealed, duct tape has many uses. Its also great that duct tape comes in a vari...

Die hardwerkendste span ooit.
30/10/2017

Die hardwerkendste span ooit.

Sondag het Fearless jeug die gemeente op 'n mini wereld toer gevat.  Kingdom airlines se span lyk pragtig.  Dankie aan a...
30/10/2017

Sondag het Fearless jeug die gemeente op 'n mini wereld toer gevat. Kingdom airlines se span lyk pragtig. Dankie aan almal wat deel geneem het en aan almal wat so hard gewerk het. Sterkte met die eksamens😘

05/08/2017
Baie dankie aan ons 3 spanne wat aan die speletjies uitdaging deel geneem het.  Die toeskouers het dit net so geniet soo...
05/08/2017

Baie dankie aan ons 3 spanne wat aan die speletjies uitdaging deel geneem het. Die toeskouers het dit net so geniet soos julle. Speletjies aand done and dusted!

Ons Trashfasion se deelnemers, ontwerpers en modelle.  Dankie vir al jul moeite!
05/08/2017

Ons Trashfasion se deelnemers, ontwerpers en modelle. Dankie vir al jul moeite!

Hi almal, onthou Saterdag se hiking trail.  Ek ontmoet julle in die parkeerarea van SAMREC.  Dis 'n lang stap en ek wil ...
09/03/2017

Hi almal, onthou Saterdag se hiking trail. Ek ontmoet julle in die parkeerarea van SAMREC. Dis 'n lang stap en ek wil graag teen 8:30 begin stap. Onthou asb julle water, 'n hoed, sonskerm en gemaklike skoene. Die wat foto's wil neem, julle is welkom - julle dra julle eie sakke en is verantwoordelik vir julle eie besittings. Onthou ook asseblief om geldjie saam te bring. R30 vir volwassenes en R20 'n kind. Sien julle daar!

Onthou dat ons Augustus trash fashion modeperade gaan hou.  Begin julle ontwerpe sommer vandag nog uittoets.
20/02/2017

Onthou dat ons Augustus trash fashion modeperade gaan hou. Begin julle ontwerpe sommer vandag nog uittoets.

20/02/2017

Hi outjies, hoop ek sien julle Vrydag by die movie night. Onthou ons gaan ietsie verkoop en popcorn en koeldrank is ingesluit by die prys. R20 is min vir 'n movie. Kom geniet dit saam met ons.

Address

3 Smart Street
Sydenham
6001

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fearless Jeugaksie Sydenham posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share